top of page
CHRISTEL & ALBERT
Ons Troudag
kom vier die liefde
ONS TROUDAG
Deur liefde het ons mekaar gevind en deur liefde word ons in die eg verbind.
Hiermee word u hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van
Christel van Papendorp
(dogter van Dirk en Retha van Papendorp)
en Albert Jacobs
(seun van Antonie en Liza Jacobs)
Saterdag,
22 Maart 2025
Gaste arriveer vanaf 15h30 | Seremonie begin stiptelik 16h00
plek
wat om aan te trek
KLEREDRAG
Formeel
Das en baadjie. Geen denim, tekkies of kortbroeke. Geen donsbaadjies.
Swierige aandrokke. Vermy asseblief bont patrone en helder kleure.
Vermy ook asseblief kleure wat tipies gereserveer is vir die bruid.
meer oor ons troudag
FYNER DETAIL
Kaartfasiliteite beskikbaar by die kroeg.
Metgesel en kinders slegs per uitnodiging.
Sien asseblief ons vrae en antwoorde blad om al jou vrae te beantwoord.
“En as ek die dag my hand in joune sit sal ek my padkaarte bêre met die wete: My reise op soek na jou is nou verby.”
- Antjie Krog
KLEREDRAG
Finer details
- Psalm 16:5-6, 11
“Die Here is die deel van my erfenis en van my beker; U onderhou my lot. Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, ja, my erfenis is vir my mooi. U sal my die pad van die lewe bekend maak; versadiging van vreugde is voor u aangesig, lieflikhede in U regterhand, vir ewig.”
Geskenk Idees
as jy wonder oor geskenke
TROUWENSE
Ons deel reeds ‘n huis vol liefde en alles wat ons nodig het. Indien julle ons graag wil bederf, sal 'n kontantbydrae baie waardeer word.
Sien ons bankbesonderhede hier.
STAY & TRAVEL
waar om te bly
VERVOER & VERBLYF
Sien asseblief ’n paar beskikbare verblyf opsies, asook aktiwiteite in die area.
Indien jy vervoer verlang voor en na die verrigtinge klik hier en voltooi die vorm.
- kaalwoorde
“Tussen die wasgoed en die hond wat ons nog moet bad kies ek hierdie dag saam met jou want al is dit chaos daar buite is my gedagtes stil en tuis by jou.”
met ons die liefde
VIER SAAM
RSVP asseblief voor of op 22 Desember 2024.
Ons sien uit om saam met julle ons liefde te vier!
Indien jy onseker is oor iets, loer na ons vrae en antwoorde blad.
RSVP
bottom of page