top of page
waar om te bly
VERVOER & VERBLYF
De Caledon Huis
5.1km
082 927 9652
info@decaledonhuis.co.za
Bespreek
The Caledon Hotel and Spa
4.4km
028 214 5100
caledon.reservations@tsogosun.com
Bespreek
​
Leeuwenhof Guesthouse
5.7km
072 725 7470
Bespreek
Swartberg Guest House
5.8km
082 940 2559
swartberg.gh@overnet.co.za
Bespreek
Die Huisie
5.7km
073 303 1995
bookings@diewoud.co.za
Bespreek
Caledon Protea Cottage
5.3km
0724694759
elanza.dutoit@gmail.com
Bespreek
vervoer opsies
Indien jy vervoer verlang voor en na die verrigtinge klik hier en voltooi die vorm.
dinge om te doen
SA Forest Adventures
Vir al ons waaghalsige vriende kan ons SA Forest Adventures se nuutste toegvoeging, die K3 Zipline, hoogs aanbeveel. Dit is die wêreld se langste zipline en jy sal die mooie Overberg in sy volle glorie ervaar.​
Webtuiste
​
Hemel en Aarde Vallei
Vir die wynliefhebbers het die Overberg ook baie om te bied! Die Hemel en Aarde vallei staan bekend as een van die beste wynstreke, veral Pinot Noir en Chardonnay. Die vallei spog met uitstekende wynplase soos Creation, Hamilton Russell en Bouchard Finlayson.
Caledon Gholfbaan
Gaan maak gerus ook ’n draai by Caledon-gholfbaan. Nie net kan jy jou spel bietjie verbeter nie, maar jy kan ook ’n vleisie braai en ‘n drankie geniet by die braai area tussen die vierde en vyfde gat.​
Webtuiste
bottom of page