top of page

hier is die antwoorde

VIR AL DIE VRAE WAT
JY DALK MAG HÊ

Hoe laat moet ek daar wees?
Ons seremonie begin stiptelik om 16h00.
Ons vra dat gaste asseblief sal arriveer vanaf 15h30.
 
​
Wat kan ek aantrek?
Ons troue is formeel. Gebruik asb die kleredrag skakel as riglyn.
Dames, vermy asseblief patrone en helder kleure.
Geen wit. Mans, ’n das en baadjie is al te spoggerig! Vermy asseblief denims en donsbaadjies.
 
​
Kan ek ’n metgesel bring?
Ons wil graag ons spesiale dag met ons naby vriende geniet.
Metgeselle slegs per uitnodiging.
 
​
Mag ek my kinders saambring?
Alhoewel ons ’n baie sagte plekkie het vir julle kinders, is die geleentheid slegs vir volwassenes.
 
​
Mag ek foto’s neem gedurende die seremonie?
Ons wil graag hê ons gaste moet ten volle teenwoordig wees tydens ons seremonie en vra dus dat daar geen foto’s geneem word gedurende hierdie tyd nie. Selfone moet asseblief ook op silent gestel word. Ons fotograwe sal seker maak daarvan om al die mooi oomblikke vas te vang vir jou om later te waardeer. 
​
Is daar vervoer beskikbaar na en vanaf Die Woud?
Indien jy vervoer verlang voor en na die verrigtinge klik hier en voltooi die vorm.

Untitled-5_edited.png

Designed by Weddings by EB

bottom of page