top of page
IMG_8663.jpg

AKKOMMODASIE

Ons het Batter Boys Boutique Hotel uitgebook vir die naweek van die troue. Aangesien daar nie slaapplek op die venue is nie. Daar is ongelukkig net slaapplek vir 44 mense, so first come first serve.

(Let wel dat verblyf vir 2 nagte moet bespreek word.)

​

Kontak asseblief direk vir Shannon as jul

gebruik wil maak van Batter Boys vir slaapplek.

​

Hier is ook ‘n paar ander opsies vir die wat nie daar wil slaap nie, maar dan moet dit self gereël word.

Batter Boys

16 km van venue

R 375 per nag

Plek vir 44 mense

Ontbyt ingesluit

Morgenzon

12 km van venue

R 930 per nag

Plek vir 41 mense

Ontbyt nie ingesluit

Delectus Manor

16 km van venue

R 500 per nag

Plek vir 30 mense

Ontbyt nie ingesluit

Casa Kaya

12 km van venue

R 900 per nag

Plek vir 10 mense

Ontbyt nie ingesluit

Green Valley Lodge

14 km van venue

R 545 per nag

Plek vir 23 mense

Ontbyt nie ingesluit

Casta Diva

15 km van venue

R 625 per nag

Plek vir 60 mense

Ontbyt nie ingesluit

bottom of page