top of page

LUNEY & PIET
die maand van maart




1/3
PUREST LOVE
for this love, I’m endlessly grateful –
a love that feels like a gift from above.
you’ve given me a piece of who you are.
keeping me grounded, never far.
simone russel
Ons Troudag
ONS TROUDAG
kom vier saam die liefde
die huweliksbevestiging van Luney Enslin & Piet van der Merwe
SATERDAG,
28 MAART 2026
Gaste arriveer om 15h00 | Seremonie begin stiptelik om 15h30
by The Greenhouse Café at Rosemary Hill
Plot 257 R964 Mooiplaats, Pretoria
Aanwysings
Fyner details
meer oor ons troudag
FYNER DETAIL
Metgesel slegs per formele uitnodiging aangedui.
Kontantkroeg met kaart fasiliteite beskikbaar.
Kinders slegs onder 6 jaar welkom en per formele uitnodiging aangedui.
Besoek ons gereelde vrae bladsy.
Ons versoek dat ons gaste asseblief semi-formele kleredrag dra.
Dames: Asseblief geen wit rokke of broekpakke.
Mans: Asseblief geen jeans of plakkies.
die kleredrag





1/3
Akkommodasie
AKKOMMODASIE
oornag verblyf opsies
Sien 'n paar verblyf opsies beskikbaar naby die venue.
Ons beveel aan dat jy vroeg bespreek om teleurstelling te vermy.
ROSEMARY HILL
Verblyf op die perseel
012 802 0052 | farmstays@rosemaryhill.co.za
Sien webtuiste
DIE WAENHUIS
2.5 km vanaf The Greenhouse Cafe
082 887 1952 | ansu@waenhuis160.co.za
THE GUESTHOUSE @56
5.9 km vanaf the Greenhouse Café
Sien webtuiste
MOOIPLAATSIE COUNTRY LODGE
6.4 km vanaf The Greenhouse Café
083 808 5331 | 012 809 1199
melanie@mooiplaatsie.co.za
AMBER & GRACE GUEST FARM
10 km vandag The Greenhouse Café
082 589 0847
Sien webtuiste

“Love bears all things, believes all things,
hopes all things, endures all things.
Love never fails.”
1 Corinthians 13:7-8




1/3
TROUWENSE
wenke vir geskenke
Die grooste geskenk is om julle, ons gaste, se teenwoordigheid by ons spesiale dag te hê.
Alhoewel, as dit op jou hart lê om ietsie te gee sal ons ‘n bydrae tot ons spaar blikkie waardeer of ‘n persoonlike geskenkie vir ons huisie.
Sien ons bankbesonderhede hier.
Geskenk Idees
BYWONING
kom vier liefde saam ons
Asseblief RSVP voor of op 16 Februarie 2026.
Stel ons in kennis van enige dieetvereistes of allergieë waarvan ons moet weet om jou te akkommodeer.
Ons sien uit om saam met jou ons spesiale dag te vier!
Besoek ons gereelde vrae bladsy.
Kontak gerus die bruid of bruidegom vir enige navrae:
Luney: 079 861 2997
Piet: 074 587 5414
Rsvp
bottom of page




















