top of page
GEREELDE VRAE
rondom ons troudag
Is daar pad aanwysings?
Ry Oos op die N4 in die rigting van Emalahleni (Witbank).
Ry verby die Solomon Mahlangu afrit en vat die volgend afrit (Exit 18) na Boschkop/Donkerhoek. Daar is ‘n tolhek daar.
Draai regs and ry oor die brug tot op die grond pad vir 1.5 km.
Die grondpad (R964) word onderhou deur die regeering maar kan wegspoel tydens die reen seisoen.
Rosemary Hill sal aan die regter kant wees; kyk uit vir die groot groen teken.
Kort ek ‘n spesiefiek voertuig om daar uit te kom?
‘n 4X4 voertuig of ‘n voertuig met ‘n hoë grondvryhoogte is aanbeveel vir die grondpad maar kleiner voertuie sal ook die pad kan aanpak.
bottom of page