top of page
1/6
luna+
stephan
Ons Troudag
die
feesvieringe
1/4
datum
Woensdag, 18 Desember 2024
Gaste arriveer 15:30
Seremonie begin 16:00
venue
Bakenhof Wedding Venue
R45, Wellington, Cape Town, 7654
Sien aanwysings
fyner detail
Kinders en metgeselle slegs per formele uitnodiging.
‘n Kontantkroeg met kaartfasiliteite is beskikbaar.
Sien asseblief akkommodasie en dinge om te doen opsies beskikbaar.
Van tussen Dagbreek en Metanoia, Duitsland en Namibië, Somerset Wes en Windhoek het ons die afstand oorwin en word uiteindelik EEN voor God. Dit sal vir ons die grootste voorreg wees as jy as ‘n getuie kan dien in ons huweliksbevestiging.
“Twee is beter as een. Saam bereik hulle meer in hulle werk.”
Prediker 4:9
Geskenk Idees
1/4
ons
trou wense
geskenk wenk
Ons waardevolste geskenk is ons familie & vriende wat ons grootste dag met ons deel – ons koppies loop oor. Indien jy wel voel om ons verder te seën, is hier ‘n paar geskenke-idees.
vier saam
die liefde
rsvp datum
RSVP asseblief voor of op Dinsdag, 15 Oktober 2024.
Elke gas om asseblief individueel die vorm in te vul met jou keuse van hoofgereg.
Ons kan nie wag om ons groot dag met julle te deel nie!
“Ons het lief omdat God ons eerste liefgehad het.”
1 Johannes 4:19
1/4
Rsvp
bottom of page