top of page

VOLG DIE

padkaart

 R23 Heidelberg Balfour Road
Heidelberg, Gauteng, 1441

BAIE BELANGRIK
Vanaf Johannesburg en Pretoria
Wees asseblief versigtig wanneer julle vanaf die hoofpad na die grondpad toe afdraai by die venue. Indien daar enige voertuig agter julle is, moet nie dadelik regs draai na die venue toe nie. Verkeer van agter af gaan wil probeer verbysteek. Indien hierdie die geval is, hou reguitaan met die pad vir tenminste nog 300m en vat die afdraai aan die linkerkant waar jy met jou voertuig 'n veilige u-draai kan maak en terug ry na die venue wat dan aan jou linkerkant sal wees. Julle sal dan veilig by die venue kan indraai.

Indien jy vas haak en hulp nodig het, kontak gerus 066 471 5421.

bottom of page