top of page

Rochelle & Luke

21.05.2022

ONS

Die tyd het uiteindelik aangebreek en ons kan nie meer wag om ons nuwe hoofstuk as Mnr & Mev Kroon af te skop nie. Ons sal die groot dag met niemand anders as met jou wil deel nie, daarom is dit vir ons ‘n groot voorreg om jou amptelik uit te nooi na ons troudag!

troudag

minimalist+botanical+line+sketches+-+gal
BLOM WIT.png

#KROONieseliefde

DATUM

VENUE

Saterdag, 21 Mei 2022
Seremonie - 14:30 vir 15:00

 

The Stone Cellar
Heidelberg

Sien padkaart

BELANGRIKE INLIGTING

Kontantkroeg met kaartfasiliteite - Ons vra dat julle geensins julle eie drank na die venue toe sal bring nie en slegs van die kroeg se drank gebruik sal maak.


Ongelukkig kan ons geen kinders akkommodeer nie.

RSVP DATUM

Voor of op 2 April 2022

No upcoming events at the moment
BLOM WIT.png
BLOM WIT.png

KLEREDRAG

FORMEEL

- Neem in ag dat dit ‘n plaas omgewing is, ons sal nie hoë, dun hakke aanbeveel nie.
- Die aand mag koel raak, onthou om vir jou iets warm saam te bring.

Ons Troudag
Rsvp
Kleredrag

verblyf

NAWEEK

5km from the venue
Sonja Cell: 082 932 2844

KIEPERSOL
GUEST FARM

5km from the venue
Flip Cell: 082 925 6531
Bettie Cell: 072 372 9982

OPPI KOPPI
GUEST FARM

7km from the venue
Madelaine Cell: 082 466 5819

MONDORO
GAME LODGE

8km from the venue
Lilian Cell: 083 301 4043

KROON Verlowingsessie 1.jpg
BLOM WIT.png
BLOM WIT.png

idees

GESKENK

Julle teenwoordigheid by ons troue is ons grootste geskenk!

Vir meer details kontak: Kayla Dames - 079 839 6782

#KROONieseliefde

Geskenk Idee
bottom of page