top of page
Page 4.png

ZANNE & MARCELLE

WAAR DIT BEGIN HET

Liefdesverhaal

8 Jaar terug, 29 Mei 2015 het liefde werklik in 'n sprookies verhaal verander.

Die begin van 2014 het die jong seun, die `jock’ van die skool, probeer om my te vlei. Die konserwatiewe meisie met hoë verwagtinge. Na baie lang loop afstande na parkies, en my ouers se huis het dinge begin broei.

Ons het gemaak of ons van oefen hou en om en om die blok “GELOOP” en mekaar beter leer ken. Dinge het verander die dag toe hy my gevra het op ons eerste “date”. Ons was beide
benoud ,maar so gemaklik nadat ons in die huis van Here saam die gees van liefde ervaar het.

Daarna het ons steeds gesels en ek het natuurlik soos altyd my hardkoppigheid saam my gedra,
na 8 maande het ou Zuantjie verjaar en daar stap die mooi man in die huis, besig om my
ouers se harte te wen met rugby, braai, sy blou oë en goeie sin vir humor.

My hele familie het dadelik gese “gee die man n kans!”

Na baie rugby games kyk, skaam kry om sy ouers en sister te ontmoet - het hy die vraag
gevra. “Ek weet dit is nie romanties nie, maar ek kan net meer wag nie, sal jy asseblief my Meisie
wees?” Na lang geselsies na die vraag was die antwoord "JA!".

Die res is “history” soos hulle sal sê. Na fotos van hom in ons huis toe hy klein was, saam kuiers sonder dat ons weet, lang bid en baie liefde is ons hier vandag.

Interesante feit - my pa het Marcelle rugby afgerig en hy het na my gekyk - net 5 jaar oue
klein dogtertjie, baie verveeld langs die veld met mamma se serp en koppie sop in die hand.
“Oom ek gaan eendag met haar trou”.

Kyk ons verlowings video hier!

Liefdesverhaal

In hierdie woord sê God dat die huweliksvereniging in alle opsigte moet geskied, nie net in die fisiese nie, maar ook in die geestelike. Daarom moet eggenote ook in Christus verenig, om hom lief te hê, hom te gehoorsaam en in harmonie te kan lewe. Op hierdie manier sal Christus verheerlik word in alles wat in die huis gedoen word.

"Daarom het God gesê: “Die mens moet sy vader en moeder verlaat om te trou en saam met sy vrou te woon. Hulle twee sal as een persoon lewe. Op hierdie manier leef diegene wat trou nie meer as twee afsonderlike mense nie, maar as een. As God dus 'n man en 'n vrou verenig het, moet niemand hulle skei nie."

Matteus negentien, vers vyf en ses

image00007_edited_edited.jpg
Ons Troudag

05.08.2023

Zanne en Marcelle

Twee lewens, twee harte, twee siele word een.

Kom ons deel in die vreugde wanneer
Zanne & Marcelle een word voor God.

SATERDAG, 5 AUGUSTUS 2023

13h30 vir 14h00

VENUE

Inimitable Wedding Venue
21 Riverside Rd, Zwartkops, Muldersdrift, 1739

Sien padkaart

KLEREDRAG

Formeel - Swart en donker groen
'n Vriendelike versoek aan al die dames om asseblief geen wit uitrusting te dra nie.
(Geen jeans asseblief)

IMG_8904.png
IMG_8903.png

+ Kontantkroeg met kaart fasiliteite beskikbaar
(Geen drank word van buite in die perseel toegelaat. Daar sal 'n boete wees en drank sal verwyder word.)
+ Daar sal 'n kinder kamer wees met 2 kinderoppassers.
+ Rolstoel vriendelik
+ Veilige parkeering beskikbaar
+ Verwarmers
+ Dedicated smoking area
+ Program of day to follow on wedding day
+ Plated menu

SKEDULE

Page 8.png

Gaste arriveer

13h30

Seremonie

14h30

Canapés en geselsies

15h00

Onthaal

18h00

en antwoorde

GEREELDE VRAE

Breakfast

Breakfast will be served between 08:15 and 09:30 at the Canapés Area, the morning after the wedding.

ADDITIONAL BREAKFAST COST
R 125.00 ex VAT p.p.

Kroeg Reëlings

Onder geen omstandighede mag daar engie drank van buite op die perseel toegelaat word nie!
Daar sal 'n boete wees per bottel.

Please note: no cheques, electronic fund transfer, American Swiss cards will be accepted at the bar.

Gereelde Vrae
Akkommodasie

accommodation

WEEKEND

Herewith a list of alternative accommodation, in and round Inimitable - all of them being less than a 10 minute drive away.

Unfortunately we don’t have access to their respective rates, therefore, you would have to enquire with each establishment individually.

Cradle Valley Guest House

079 697 3039
Visit website

Maleech Cottage

082 937 6661
maleechcottage@gmail.com

Memoire Wedding Venue

071 286 7774
Visit website

Glenburn Lodge

011 668 1600
Visit website

Kloofzicht

08611 48866
Visit website

Riverstone Lodge

011 668 3111
Visit website

26 Degree South Bush Boho Hotel

010 110 0802
Visit website

image00035.jpeg
Gesenk

GESKENK

idees

Ons nessie is al klaar geveer, en sou u 'n geskenkie wou koop, spaar u self die loop. Bere die nootjie in die kas en kom gooi dit in die huwelikstas.

Bank: FNB/RMB
Account Holder: Zanne X De Beer
Account Type: FNB Premier Current Account
Account Number: 62838542787
Branch Code: 250655

Rsvp

datum

RSVP

RSVP voor of op 20 Maart 2023

bottom of page