top of page

Yolandi en Devan

29 APRIL 2023
ONS TROUDAG

"‘n Ware liefde storie ken geen einde nie."

 

Elke dag is ‘n tree nader aan ons groot dag en ons is opgewonde om ons spesiale dag met familie en vriende te deel

DATUM

Saterdag, 29 April 2023

14:30 vir 15:00

VENUE

Oppie Plaas Venue

Garden Route Waboomskraal, George, 6529

Sien padkaart

BELANGRIKE INLIGTING

Kontant kroeg met kaartfassiliteite is beskikbaar.

Geen metgeselle en kinders tensy so aangedui op uitnodiging.

RSVP DATUM

RSVP asseblief voor of op 1 Maart 2023

Our Wedding Day
Rsvp

Together is a beautiful place to be.

6X3A4091.jpg
6X3A4050.jpg
KLEREDRAG

Semi-formeel

(Enige kleur behalwe wit)

Dress Code
Accommodation
AKKOMMODASIE

Hierdie is die naaste akkommodasie aan die venue. Daar is ook verskeie opsies beskikbaar in George(+-30km)asook Oudtshoorn(+-40km).

Highlands Lodge

(+/- 5km vanaf venue)

044 886 0045

Misty Orchards

(+/- 5km vanaf venue)

078 886 0019

Over The Mountain

(+/-15km vanaf venue)

082 570 1885

"I have             the         whom my
soul           " 

found

one

loves.

VERVOER
Zeelie Taxi's
Barnard Taxi's
Vevoer
GESKENK
IDEES

Ons nessie is al klaar geveer, maar ‘n geldjie vir ons wittebroodfonds sal ons baie waardeer.

Capitec: Savings

Account Details: Mr Devan Van Der Linde

Account Number: 1730417114

Branch Code: 470010

6X3A4220.jpg
6X3A3858.jpg
Honeymoon wishes
bottom of page