Ashanthe + De Wet
23 NOVEMBER 2023
'
Ons troudag
Jy word hartlik uitgenooi na die bruilof van Ashanthé en De Wet
#vurigekirstentroue
DATUM
VENUE
Donderdag, 23 November 2023
15:00 vir 15:30
KLEREDRAG
Streng Formeel
Vermy asseblief enige patrone
Vrouens: Geen wit/swart
Mans: Geen wit
FYNER BESONDERHEDE
Kontant kroeg
Ongelukkig geen kinders nie
Metgesel slegs per uitnodiging
Akkommodasie
Akkommodasie is beskikbaar by Glenburn Lodge and Spa self. Kontak gerus vir Anais van der Westhuizen (function@glenburn.co.za) en gebruik die verwysings nr. 331098. Bespreek vroegtydig akkommodasie om teleurstelling te vermy.
26 Degrees South
010 110 0802
Gnu Valley
info@gnuvalley.co.za/ judy@gnuvalley.co.za
083 379 3792 / 074 920 7786
Misty Morn Cottages
Riverview Spa
083 419 6807
Cradle Valley
071 301 7986
Hartley Manor Guest House
082 548 0916
Mount Nebo Hillside Reserve
076 011 2363 / 082 378 9365
The Cradle Berry Farm
011 250 7300
Skedule
15:00
Gaste beweeg na die kapel
16:30
Konfetti & Koek
18:30
Gaste beweeg na die onthaal
21:00
Begin Dans!
15:30
Seremonie
17:00
Canapés & Foto's
19:00
Eerste maaltyd
23:50
Laaste Rondtes!
“So now faith, hope, and love abide, these three; but the greatest of these is love.”
Geskenk Idee
'n Geskenkie is nie oorbodig, maar 'n geldjie is wat ons benodig.
Ashanthé bank besonderhede:
Bank: Absa
Rekening Tipe: Spaar rekening
Rekening naam: AN Jansen van Vuuren
Rekening nommer: 9314403959
De Wet bank besonderhede:
Bank: FNB/RMB
Rekening naam: Frederik Kirsten
Rekening Tipe: FNB Next Transact Account
Rekening nommer: 62736872228
Takkode: 250655
Gereelde Vrae
Wat moet ek aantrek?
Die kleredrag is streng formeel. Ons moedig gaste aan om volgens ons kleurpalet aan te trek. Vermy asseblief wit en swart (asook enige patrone).
Hoe laat moet ek daar wees?
15:00. Die kapel se deure gaan toegemaak word, die gaste wat laat is gaan ongelukkig buite moet wag totdat die seremonie klaar is.
Waar is die seremonie en onthaal?
Albei word gehou by Glenburn Lodge and Spa. Daar is wel twee trou venues op die perseel, ons trou by Glenkyle.
Gaan die seremonie en onthaal binne of buite wees?
Beide die seremonie en onthaal gaan binne gehou word. Die canapés gaan buite aan gaste bedien word.
Word kinders toegelaat?
Alhoewel ons 'n sagte plekkie het vir kinders, is die geleentheid slegs vir volwassenses.
Kan ek iemand saambring?
'n Metgesel word slegs toegelaat soos aangegui op die uitnodiging.
Teen wanneer moet ek laat weet of ek die troue gaan bywoon?
Teen 1 September 2023.
Wie kan ek kontak op die dag van die troue?
Kontak asseblief die volgende persone as julle enige vrae of bekomernisse het;
AJ Boshoff: 073 063 8635
Eshaminé Jansen Van Vuuren: 073 721 8827
Jana Swart: 066 205 5300
Rialdo Erasmus: 076 392 5791
Is daar genoeg parkering?
Daar is parkering by die kapel en die onthaal (beide is loop afstand van mekaar af).
Is daar verblyf by die venue?
Daar is verskeie opsies om van te kies, kontak gerus vir Anais van der Westhuizen (function@glenburn.co.za).
Is daar ontbyt vrydag oggend?
Ontbyt is verniet, maar ongelukkig net vir gaste wat akkommodasie geboek het by Glenburn Lodge and Spa.
Hoe laat is vrydag oggend se ontbyt?
Ontbyt word 8 uur gehou.
Teen wanneer moet ek laat weet of ek vrydag oggend se ontbyt gaan bywoon?
Teen 1 September 2023.
Waarvoor is die verwysings nommer?
Die venue het versoek dat gaste die nommer moet gebruik om akkommodasie te reserveer. Dit verseker ook dat jy al die nodige voordele (bv. 'n gratis ontbyt) ontvang.
RSVP
RSVP asseblief voor of op 1 September 2023.