
Alta + Flip
19.03.2022
Ons Troudag
"Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie."
Markus 10:9
DATUM
Saterdag | 19 Maart 2022
14:30 vir 15:00
VENUE
KLEREDRAG
Formeel
RSVP DATUM
RSVP asseblief voor of op 19 Februarie 2022
+ Kontant kroeg met kaart fasiliteit beskikbaar
+ Ongelukkig geen kinders
+ Metgesel slegs per uitnodiging
+ Covid 19 regulasies sal gevolg word
Akkommodasie
HARTSWATER
Hartzview Gastehuis – 082 784 3704
Fareview Gastehuis – 060 730 9393
Charis Gastehuis – 081 501 0977
Palm Gastehuis – 053 474 1632
Die Kasteel Gastehuis – 053 473 0045
6. Môreson Gastehuis – 072 234 9554
Barron’s Gallery & Lodge – 053 474 0077
JANK KEMPDORP
Eden Gastehuis – 083 292 0360
Meerkatsgat Gastehuis – 079 252 3372
Skemerkelk Gastehuis – 082 791 6621
O’Hanna’s Gastehuis – 083 449 1593
Border Hotel – 082 603 9627
Geskenk Idees
Sou u `n geskenkie wou koop,
Spaar u self die baie loop!
Bêre die nooitjie in die kas,
en kom gooi dit in ons huwelikstas!