top of page
30 APRIL 2022
Carla + Frankus
Hou U liefde oor ons, Here, want ons stel ons vertroue in U.
Psalm 33:22
Hiermee word u hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van Carla & Frankus
troudag
ONS
WANNEER
WAAR
Saterdag, 30 April 2022
Seremonie: 10h30 vir 11h00
KLEREDRAG
formeel
RSVP
Voor of op 30 maart 2022
#viraltydVisagie
Ons Troudag
Rsvp
Gevolg
TROUDAG
skedule
11:00
13:00
16:30
Gaste beweeg na roostuin vir Oestafel
12:00
Middagete
14:00
seremonie begin
Bekendstelling van Mnr & Mev visagie
Trougevolg verlaat die saal vir foto's
15:30
Nagereg & koffie
NAWEEK
verblyf
BONA BONA GAME LODGE
BASS LODGE
THE GUESTHOUSE KLERKSDORP
40km van venue
GESKENK
idees
U teenwoordigheid op ons groot dag is 'n geskenk wat ons alreeds spesiaal ag.
​
Indien u ons sou wou verras, dalk 'n Tiekie in die troukas?
Geskenk Idees
bottom of page