top of page

Danél + Karlo

3 DESEMBER 2022

Ons  troudag

Deur liefde het ons mekaar gevind en deur liefde word ons in die eg verbind.

Hiermee word jy hartlik uitgenooi na die #viraltydventer bruilofsfees.

WANNEER

WAAR

Rosemary Hill

257 R964, Pretoria, 0028

​

Sien Padkaart

Saterdag, 3 Desember 2022

15:30 vir 16:00

KLEREDRAG

Formeel

BELANGRIKE INLIGTING

Metgesel slegs per uitnodiging.

Ongelukkig GEEN kinders.

Kroeg met slegs kaartfasiliteite beskikbaar.

RSVP DATUM

Vrydag, 14 Oktober 2022

Ons Troudag
RSVP
Akkommodasie
Fotos

Geskenk idees

Sou u ‘n geskenkie wou koop,

spaar u self die baie loop.

Uit groot waardering vir ons vol spens,

versoek ons eerder n geldjie vir ons spaarvarkie se pens!

Geskenk Idees
bottom of page