top of page

Kathrin
Stefan
+
HULLE IS DUS NIE MEER TWEE NIE, MAAR EEN. WAT GOD DAN SAAMGEVOEG HET, MAG 'N MENS NIE SKEI NIE.
Matteus 19:6
TROUDAG
Ons
WANNEER
WAAR
Saterdag, 20 Augustus 2022
14:30 vir 15:00
KLEREDRAG
Semi-formeel
BELANGRIKE INLIGTING
Metgesel slegs per uitnodiging.
Kontantkroeg met kaartfasiliteit beskikbaar.
RSVP
Voor of op 20 Junie 2022
Ons Troudag
Rsvp
VERBLYF
Naweek
DIAMANT ESTATE
Indien jy enige navrae het, asseblief kontak ons by -
Kathrin 082 211 3651 | Stefan 061 374 7849
Akkommodasie
IDEES
Geskenk
Dit is alreeds vir ons ‘n groot bederf om julle deel van hierdie spesiale dag te hê! Indien julle iets meer wil gee, sal 'n kontantbydra opreg waardeer word.
Geskenk Idees

bottom of page