top of page
minimalist+botanical+line+sketches+-+gal

Chantelle + Ryno

20 AUGUSTUS 2022
minimalist+botanical+line+sketches+-+gal
bruilof
VAN DER WALT

Deur               het ons mekaar                    en in                word ons in eg

liefde

gevind

liefde

verbind

Hiermee word jy hartlik uitgenooi na ons spesiale dag.

#VirAltydvanderWalt
DATUM

Saterdag, 20 Augustus 2022
14:30 vir 15:00
(Seremonie begin stiptelik 15:00)

PLEK

LaLula Lodge and Wedding Venue
Dinokeng Wildreservaat, 40km buite Cullinan, Pretoria

Volg die padkaart

minimalist+botanical+line+sketches+-+gal
KLEREDRAG

Formeel
‘n Vriendelike versoek aan al die dames om asseblief geen wit of maroen uitrusting te dra nie.

BELANGRIKE INLIGTING

+ Kontant kroeg beskikbaar met kaartfasiliteite.
+ Geen koelerbokse word toegelaat nie.
+ Metgesel en kinders slegs per uitnodiging.

Daar sal oppassers in ‘n aparte area vir kinders teenwoordig wees, maar die kinders en hul vermaak bly ouers se verantwoordelikheid.

RSVP DATUM

RSVP asseblief voor of op 30 Junie 2022

minimalist+botanical+line+sketches+-+gal
Our Wedding Day
Rsvp
akkommodasie
NAWEEK

LaLula akkommodasie beskikbaar vir 19 tot 21 Augustus 2022.


Kostes per aand beloop:
R400 per persoon wat deel
R600 per persoon wat nie deel nie
R300 per kind onder 10 jaar wat deel


Ontbyt is beskikbaar teen ‘n addisionele R95 per persoon per oggend.
Gaste kan Vrydag vanaf 14:00 of Saterdag vanaf 12:00 inboek.

Gaste moet Sondag 11:00 uitboek.


Kontak LaLula vir akkommodasie besprekings:
082 574 1584
info@lalulavenue.co.za

Accommodation
Naweek Skedule
NAWEEK
skedule
VRYDAG

Vrydag, 19 Augustus 2022

+ Gaste is welkom om Vrydag te arriveer.
+ Bring jou eie braaivleis en kuier rustig saam.
+ Wanneer u RSVP, bevestig teenwoordigheid op Vrydagaand.

SATERDAG

Saterdag, 20 Augustus 2022

+ Ontbyt beskikbaar vir u eie rekening om 08:30.
+ Seremonie begin 14:30 vir 15:00
(Gaste moet asseblief teen 14:45 sit).

SONDAG

Sondag, 21 Augustus
+ Ontbyt beskikbaar vir u eie rekening om 08:30.
+ Gaste wat van akkommodasie gebruik maak, moet 11:00 uitboek.

#VirAltydvanderWalt
IMG_7040.jpg

“I have                the one whom my soul               ”

found

loves.

Song of Solomon 3:4

Geskenk Idees
idees
GESKENK

Sou u ‘n geskenkie wou koop,
Spaar u self die baie loop.
Uit groot waardering vir ons vol spens,
Versoek ons eerder ‘n geldjie vir ons spaarvarkie se pens!

KONTAK ONS

Kontak ons gerus vir enige navrae:
Ryno - 083 258 2920
Chantelle - 084 721 2017
viraltydvanderwalt@gmail.com

one

together

“So they are no longer two, but            flesh. Therefore what God has joined                             , let no one seperate.”

Matthew 19:6

DRAWING.png
minimalist+botanical+line+sketches+-+gal
bottom of page