top of page

02.03.2024

Johan

Suzanne

+

IMG_5224.jpeg

Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verduur alles.

Die liefde vergaan nooit nie

-1 Korintiërs 13:7-8

Ons Troudag

Johan

Suzanne

+

Jy word vriendelik uitgenooi na die huweliksbevestiging van
Suzanne Alberts en Johan Schoeman.

SATERDAG
02.03.2024

15h30 vir 16h00
Cavalli Estate
Strandweg, Somerset-Wes, 7129
Aanwysings

KLEREDRAG

Formeel

COLOUR PALETTE.png

Kinders slegs per uitnodiging.
Metgesel slegs per uitnodiging.
Kontantkroeg beskikbaar.

TROUDAG SKEDULE

Page 4.png

15H30

Gaste Arriveer

17H00

Canapés & drankies

19H00

Onthaal

16H00

Seremonie

17H30

Foto's

SKEDULE

KOM VIER
SAAM MET ONS

RSVP teen 31 Desember 2023.
Elke gas moet asseblief indiviueel antwoord.

Rsvp

ONS
TROUWENSE

Ons wens is dat elke gas ons troue saam met ons sal geniet. Elkeen se teenwoordigheid by ons spesiale dag is vir ons 'n groot geskenk. As iemand wel 'n ander vorm van geskenk wil gee, sal ons 'n Yuppiechef geskenkbewys of 'n kontant inbetaling baie waardeer.

Yuppiechef skakel

Bankbesonderhede:
Bank: Investec Spaarrekening
Suzanne en Johan  
Rekening nommer: 50019312324
Verwysing: Naam

Geskenk Idees
bottom of page