top of page

STELLA
RICCO
En
18.12.2021
ONS TROUDAG
Jy word hartlik uitgenooi na ons spesiale dag.
#TweeHarteEenStrydom
Wanneer
Waar
Saterdag, 18 Desember 2021
15:00 vir 15:30
(Begin stiptelik 15:30)
Kleredrag
Semi-Formeel
Belangrike inligting
Kinders is welkom, asb laat weet ons as hul saam kom feesvier
Geen drank word toegelaat nie, Kontant sowel as kaart betalings sal by die kroeg aanvaar word.
rsvp datum
rsvp asseblief Voor of op 25 oktober 2021
Ons Troudag
RSVP
"Where you go I will go and where you stay I will stay."
Ruth 1:16


Fotos
"I have found the one my soul loves."
Song of Solomon 3:4

verblyf & vervoer
Ons stel voor dat verblyf so vroeg as moontlik bespreek word.
Daar is nie verblyf op De Harte venue nie.
'n bussie sal gratis tussen die voorgestelde verblyf en de harte Venue pendel.
Uber is ook beskikbaar in die omgewing.
Buiten die Voorgestelde verblyf plekke, kan jul ook kyk na verblyf in Onderstepoort, Wonderboom, Doornpoort en Montana.
082 892 1516
012 111 8888
012 548 7001
012 543 9593
Akkommodasie
GESKENK IDEE
Ons nessie is reeds geveer,
maar 'n geldjie sal ons baie waardeer!


Geskenk Idees
KONTAK ONS
#TweeHarteEenStrydom
Kontak Ons
bottom of page