top of page

H

E

HAMLIN+

ELANDRÉ

06.05.2023

Kobus-Tollig-Photography-5.jpg
Rsvp
Ons Troudag

06.05.2023

hamlin + elandré

Pieter en Lynne Basson, Artemus en Jeanette Schoeman is bevoorreg om julle uit te nooi om ‘n getuie te wees van Hamlin Basson en Elandré Schoeman se beloftes aan mekaar.

SATERDAG, 6 MEI 2023

15:00 vir 15:30

VENUE

Murasie
Farm 387, Overberg, Western Cape, Gansbaai, 7220

Sien padkaart

VERLOOP VAN DAG

16:30

18:30

00:00

SKEDULE 1.png

ONS KUIER

Drankies, Canapés en Musiek deur Karel Bester

ONS BELOWE

ONS KLINK

ONS EET

Hoofgereg word bedien

ONS DANS

15:30

18:00

19:30

ONS RUS

Vat jou goed en trek, Ferreira

Seremonie onder die eikebome

Heildronke

Pa en dogter open dansbaan

KLEREDRAG

Cocktail

20221222_172935_0000.png

VIR DIE WAT WONDER

  • Kontantkroeg met kaartfasiliteite beskikbaar.

  • Metgesel slegs per uitnodiging.

  • Ongelukkig geen kinders.

RSVP

teen Maandag, 6 Februarie 2023

Kobus-Tollig-Photography-14.jpg
Akkommodasie

AKKOMMODASIE

opsies

Murasie Kamp
(tent reeds opgeslaan en toegerus met 2 matrasse)
072 341 3822 | 082 779 5885 | www.murasie.com

Farm 215
082 097 1655 | www.farm215.co.za


Blue house
072 615 4661 | www.blouhuis.com

Doornbosch Game Lodge
028 482 1994 | www.doornbosch.co.za


Rusthof
082 300 7294 | www.rusthofaccommodation.co.za

Fijnbox
071 670 3666 | fijnbox@gmail.com

Korsika Akkommodasie
0716703666 | lianidewet@gmail.com

Concordia damhuis
074 341 2474

Mini House Fynbos
076 570 2222

PENDEL

dienste

John Heyneke | 063 459 8291
Leon | 083 234 2961
Quinton | 084 455 9019

FAQ
Kobus-Tollig-Photography-12.jpg

GESKENK

idees

Ons nessie is klaar geveer, maar as jy dit oorweeg om iets te gee, sal ons ‘n geldjie of geskenkbewys baie waardeer.

Geskenk Idees
bottom of page