top of page
0C0A3961.jpg

DIRK

SARÌ

EN

08 Junie 2024

Ons Troudag

THIS

LET'S

DO

Ons is kinderlik opgewonde om jou te nooi na die troue van Sarì du Plessis & Dirk van Niekerk

SATERDAG

08 Junie 2024

Seremonie vind plaas by NG Kerk, Riebeek Kasteel
Onthaal sal volg by Het Vlock Casteel, Riebeek Kasteel

FYNER

DETAIL

Seremonie: 15h30 vir 16h00 by NG Kerk, Riebeek Kasteel
Het Vlock Casteel (gaste kan verdaag na die seremonie)

KLEREDRAG

formeel

Metgesel slegs per uitnodiging.
Asseblief geen kinders.

IT STARTED

TEQUILA

WITH

In 2020 word Sari en Dirk, albei genooi na ‘n troue.

As gevolg van Covid was die troue uitgestel en na ‘n gesukkel om by al die regulasies te hou kon die troue uiteindelik ‘n paar maande later plaasvind.

Dit is asof die wêreld eers wou sekermaak dat alles in plek was voor die oomblik toe Dirk by die troue na Sari toe draai en vra “Sari, wil jy ‘n tequila shot hê?”

‘n Bietjie inmeng van vriende en ‘n paar dates later, en Dirk en Sari besef dat daai tequila shot die

BEGIN

van vir ewig was.

GESKENK

IDEE

DJ van Niekerk
First National Bank
62799261385

KLEREDRAG
Geskenk Idees
Love story
0C0A3961.jpg

“AND SO I LOVE YOU BECAUSE THE

entire universe

CONSPIRED TO HELP ME

find you"

STAY & TRAVEL

TE BLY

WAAR

OM

Het Vlock Casteel is sowat 1km buite die dorp, so enige verblyf in Riebeek Kasteel is naby aan die venue.

HIER IS 'N PAAR

verblyf opsies

Daar is baie verblyf opsies in Riebeek Kasteel en Riebeek Wes, gaan kyk gerus op Airbnb en Lekkeslaap om die perfekte plekkie vir jou te vind.

VIER

SAAM

MET ONS

RSVP asseblief so gou as moontlik, maar nie later as 10 Maart 2024 nie.

VIR ENIGE

navrae

Kontak gerus vir
Dirk (082 810 0251) of Sari (079 268 6366)

RSVP
bottom of page