
Lieze + John
05.03.2022
Roper Bruilof
Die tyd het uiteindelik aangebreek en ons kan nie meer wag om ons nuwe hoofstuk as Mnr & Mev Roper te begin nie. Ons sal ons groot dag met niemand anders as met jou wil deel nie. Dit is vir ons n groot voorreg om jou hartelik uit te nooi na ons huweliksbevestiging.
#ReadyToBeRoper
DATUM
Saterdag | 5 Maart 2022
15:00 vir 15:30
VENUE
KLEREDRAG
Semi-formeel
BELANGRIKE INLIGTING
+ Kontant kroeg met kaart fasiliteit beskikbaar
+ Kinders is welkom
+ Metgesel slegs per uitnodiging
Akkommodasie
Akkomodasie beskikbaar op Blomfontein Wedding Venue vir U eie rekening, betaalbaar by aankoms. Die bruidspaar sal U in jul perfekte nessie plaas.
Naweek Skedule
VRYDAG
Gaste is welkom om al Vrydag te arriveer, indien so, geniet 'n lekker spitbraai voor die groot dag saam die bruidspaar.
Wanneer U RSVP, bevestig teenwoordigheid op Vrydag 4 Maart ook.
SATERDAG
Ontbyt beskikbaar teen eie onkoste by restaurant.
Seremonie begin 15:00 vir 15:30 (Gaste moet asb teen 15:15 sit)
SONDAG
Ontbyt by restaurant op venue beskikbaar vir U eie rekening.


Geskenk Idees
'n Geskenkie is nie oorbodig, maar 'n geldjie is wat ons nodig.
EFT inligting:
John Richard Roper
Acc: 9361891292
Branch code: 632005 (ABSA, savings)