top of page

Renée en Martin

06 APRIL 2024

“kom ons soen hardop
en baklei saggies!”
sing jy
en dis wanneer ek ophou stry en sê
okay.
want jy, flip -
jy.
jy maak die eenvoudigste dinge lekker
saam met jou is
om-lief-te-wees
alles wat Jesus van gepraat het
(ek wil elke drukkie
en elke gesprek
in ‘n boek iewers bêre
vir die wêreld om eendag te lees)
maar vir eers
gaan ek nog verskriklik lekker lag
spaar vir musiek en
roadtrips
en ‘n huisie
en ‘n hond
ek gaan met jou hare speel
geheime met jou deel
en seker maak ons loop
kaalvoet
rond
want ek het slegs
nou
saam met jou
ons het slegs één keer
om op hierdie plek te leef.

WHITE FLORAL MINIMAL.png

eg-ek

IMG_7519.JPG

"I would rather spend one lifetime with you,

than face all the ages of this world alone."

J. R. R. Tolkien.

Ons Troudag

06.04.2024

ons troudag

Elke dag is ‘n tree nader aan ons groot dag. Ons is kinderlik opgewonde om hierdie spesiale dag met ons gunsteling mense te deel.

Kom deel in die vreugde wanneer, Renée en Martin een word voor God.

SATERDAG, 06 APRIL 2024

14h30 vir 15h00

VENUE

Whispering Thorns
High Road, White River, Mbombela, 1240

Sien aanwysings

KLEREDRAG

Formeel
(Aardse, herfs kleure)
Asseblief geen denims, geen wit

COLOUR PALETTE.png

Kontantkroeg - kaart fasiliteite, geen kontant word aanvaar.
Geen eie drank mag ingebring word by die venue nie.

Stel ons asseblief in kennis van enige allergieë of dieetvereistes en voorsien ons van jou keuse van voorkeur hoofmaaltyd. Dit kan op die RSVP - bladsy bekyk en gekies word.


Kinders en metgeselle slegs per uitnodiging.

FYNER DETAIL

Skedule

gaan verloop

HOE DIE NAWEEK

Vrydag

Voor-viering aandete by Oliver's om 18h00 vir 18h30.
Laat weet ons asseblief met die RSVP of jy sal bywoon. Rekening vir eie koste. 
Indien jy by ons gaan aansluit Vrydagaand, vul asseblief hierdie vorm in.

Saterdag

ONS GROOT DAG
by 
Whispering Thorns om 14h30 vir 15h00

Sondag

Ontbyt by Yoons Cafe om 10h00
Laat weet ons asseblief met die RSVP of jy sal bywoon. Rekening vir eie koste. 

Akkommodasie

akkommodasie

NAWEEK

Tuscany Mansion

082 820 2629
tuscanymansionguesthouse@gmail.com

Ingwenyama Lodge

013-750 7000
reception@ingwenyama.co.za

Wild side

083 454 7894
ewessels444@gmail.com

Stille Woning

013-751 3629
lucille@stillewoning.co.za

Casterbridge Hollow Hotel

013-751 3088
reservations@casterbridgehollow.co.za

Telestai Guest House

013-7502820 / 082 853 6411
guesthousetelestai@gmail.com

Pelenechi Manor

013-7511418
info@pelenechi.co.za

Balcony Guest House

013-7512024
contactus@balconyguesthouse.com

Bali Biasa Guest House

071 495 3559 –Lizette Steenberg
bookings@balibiasa.net

Bundu Lodge

013-7581222
bookings@ebundu.co.za

Nut Grove Manor

+27 76 697 4886 / +27 76 232 5392
info@nutgrovemanor.co.za

IMG_7426.jpg

te doen

DINGE OM

Naweek aktiwiteit idees

Kruger National Park - Numbi Gate - 44 min
Phabeni Gate - 54 min
Malelane Gate - 60 min

Ons sal voorstel om na die Malelane hek of die Phabeni hek te gaan.

Elephant Whispers (45 min vanaf venue)
Nelspruit Nature Reserve
Jane Goodall Institute Chimpanzee Eden
Lowveld National Botanical Garden
Sudwala Caves

As jy die reistog wil verleng in 'n kort vakansie - sou ons voorstel om die langer pad te vat en die volgende plekke te besoek:
Jessica The Hippo
Blyde River Canyon
God's Window
Pilgrims Rus

Aktiwiteite

Sou u ‘n geskenkie wou koop,
spaar u self die baie loop.
Vir ons avontuur terug na die verte
Versoek ons eerder geldjies in koeverte.

Bank besonderhede:
Renée Vermeulen
FNB Fusion Account
Tak: 250655
Rek no:  62248645056

idees

GESKENK

Geskenk Idees
Rsvp

datum

RSVP

RSVP asseblief so vroeg as moontlik maar op die laatste teen 31 Januarie 2024.
Elke gas om individueel te RSVP met keuse van hoofgereg.
Laat weet ook asseblief of jy Vrydagaand en/of Sondagoggend sal bywoon
.
Vul asseblief die vorm in as jy by ons gaan aansluit Vrydagaand.

bottom of page