Marise + Gustav
29 OKTOBER 2022
liefdesverhaal
ONS
Vir Gustav en Marise, het hul verhouding grootliks ontvou terwyl hulle by die werk was, met hulp van Covid lockdowns... Hulle het begin as werk kollegas, oorbeweeg na goeie vriende, toe kom die crushes op mekaar wat groei, en eindig uiteindelik saam om op 29 Oktober 2022 te trou.
Soos almal weet is Gustav ‘n sosiale flinder en kon hy nie alleen werk in die grendeltyd nie, en met die dat hy administratief net geweet het hoe om ‘n beleggingskwotasie te trek, het hy baie rede gehad om in kontak te bly met Marise – die perfeksionis. Eers deur Whatsapp en Zoom, en later deur bymekaar te gaan werk, het die liefde begin blom.
Hulle weet beslis hulle het gevoelens vir mekaar lank voordat een van hulle dit hardop sou erken. Maar met ‘n bietjie aanmoediging deur Johan (hulle baas nogal), het Marise haar gevoelens bekendgemaak aan Gustav op sy 27’ste verjaarsdag. Hulle kon dit wel vir 'n rukkie geheim hou van ander kollegas, wat gemaak het dat hulle mede-werkers baie verras was ná die "amptelike" aankondiging op Facebook (sommiges het gedink hulle Facebook-blaaie is gehack).
Fast forward twee en ‘n bietjie jaar, en na wat vir Marise gevoel het soos ‘n baie lang wag, het Gustav die groot vraag gevra op ‘n yacht in San Diego hawe.
“Everything I Have I Owe To This Job... This Stupid, Wonderful, Boring, Amazing Job.”
– Jim Halpert, The Office, Season 9
“I don’t know if we each have a destiny, or if we’re all just floating around accidental-like on a breeze. But I think maybe it’s both. Maybe both are happening at the same time.”
-Forrest Gump
troudag
29.10.22
WANNEER
WAAR
Saterdag, 29 Oktober 2022
14:30 vir 15:00
KLEREDRAG
Formeel
BELANGRIKE INLIGTING
Kontantkroeg met kaartfasiliteite beskikbaar.
Ongelukkig geen kinders.
Metgesel slegs per uitnodiging.
RSVP
Voor of op 1 Oktober 2022
tot #reinachrave!
opsies
VERVOER
Ons wil mense wat in Pretoria bly of daar gaan oorslaap graag aanmoedig om gebruik te maak van:
Uber
Guinea Fowl Shuttle Services
072 970 4618 (Groep Vervoer)
Meyer’s Shuttle Service
071 647 9281 (Groep Vervoer)
VERBLYF
opsies
MORGENZON ESTATE
12 km van venue
Enkellopend van R 740 tot R 850
Paartjies van R 960 tot R 1 150
Ontbyt nie ingesluit
DELECTUS MANOR
16 km van venue
R500 per nag
Ontbyt nie ingesluit
CASA KAYA
12 km van venue
R900 per nag
Ontbyt nie ingesluit
GREEN VALLEY LODGE
14 km van venue
R545 per nag
Ontbyt nie ingesluit
CASTA DIVA
15 km van venue
R625 per nag
Ontbyt nie ingesluit
GESKENK
idees
Julle teenwoordigheid by ons troue is die grootste geskenk van almal. As jy wel 'n geskenk wil gee, sal dit verwelkom word en baie waardeer word. Ons sien uit daarna om ons troudag saam met julle te vier.
#reinachrave