top of page
Monnique &
Francois
30.10.2021
ONS TROUDAG
Die tyd het uiteindelik aangebreek en ons kan nie meer wag om ons nuwe hoofstuk as Mnr & Mev Pieterse af te skop nie. Ons sal die groot dag met niemand anders as met jou wil deel nie, daarom is dit vir ons ‘n groot voorreg om jou amptelik uit te nooi na ons troudag!
wanneer
venue
Saterdag, 30 Oktober 2021
seremonie - 14:30 vir 15:00
Nooitgedacht Estate
Stellenbosch
Sien padkaart
Belangrike inligting
+ COVID voorsorgmaatreËls sal gevolg word
+ Metgesel en kinders slegs per uitnodiging
+ Kontantkroeg sal beskikbaar wees
rsvp
dinsdag, 31 augustus 2021
No events at the moment
Ons Troudag
Rsvp
Kleredrag
Inspirasie vir die okasie
Kom dans en lag in Nooitgedacht se prag met 'n Italiaanse geur in 'n Toskaanse kleur.
kleurpalet
‘n vriendelike versoek aan al die dames om asb geen wit uitrusting te dra nie.
Stylvol & Elegant
Kleredrag
Geskenk Idees
Dit is alreeds vir ons ‘n groot bederf om julle deel van hierdie spesiale dag te hÊ! Indien julle dit op die hart het om iets meer te gee, sal 'n kontantbydra opreg waardeer word.
Bank Besonderhede
FS Pieterse
Absa Cheque
Tak-kode 632005
4078 679 087
Geskenk Idee
Kontak Ons
indien jy enige navrae het, asseblief kontak ons by:
Monnique - 076 112 8328
Francois - 076 160 7715
bottom of page