top of page
MONOGRAM.png

ONS  STORIE

waar alles begin het

LOVE STORY TIMELINE ICONS.png

8 Aug 2020
Love at first sight

20 Sep 2020
Gekys

22 Maart 2024
Verlief & Verloof

09 Nov 2024
Ons troudag

Liefdes
Ons Troudag

LINDIE  &  CARLO

kom vier saam die liefde

Jy word vriendelik uitgenooi na die huweliksbevestiging van
Lindie Vosloo & Carlo Olivier

DATUM

VENUE

Saterdag, 09 November 2024

Gaste arriveer om 15h00
Seremonie begin stiptelik 15h30

Tshikwalo Game Lodge
Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400
​
Sien Google maps aanwysings
Sien Tshikwalo padkaart

FYNER DETAIL

Kontant kroeg met kaart fasiliteite beskikbaar (GEEN EIE DRANK)
Metgesel en kinders slegs per uitnodiging
Bewaringsfooi en voertuigfooi van Tshikwalo op eie onkostes.

IMG_8305.JPG

"DIE LIEFDE BEDEK ALLES, GLO ALLES, HOOP EN VERDRA ALLES. DIT IS GEDULDIG EN VRIENDELIK."

1 Korintiërs 13 :7

Klere

KLEREDRAG

idees en inspirasie

Formeel - stylvol & elegant
Mans: Swart broek of chino, wit hemp & das
Dames: stylvol en elegant

Sien meer Pinterest inspirasie

DRESS CODE ILLUSTRATIONS.png

SKEDULE

die tydlyn van die dag

WEDDING SCHEDULE.png

Gaste arriveer

15h00

Drankies + Canapés

16h30

Aandete

19h00

Partytjie tyd!

20h00

Seremonie

15h30

Onthaal

18h30

Eerste Dans

19h45

Skedule

VERBLYF

as jy wil oorslaap

Daar is verblyf beskikbaar by Tshikwalo Game Lodge.
 
Gaste kan op die troudag om 11h00 inklok.

Dui asseblief op die RSVP vorm aan hoeveel volwassenes en kinders gaan oorslaap op die venue.

Verdere inligting sal volg.

Sien 'n paar aktiwiteite wat Tshikwalo aanbied.

Verblyf
IMG_8350.JPG
Geskenk Idees

TROUWENSE

as jy wonder oor geskenke

Ons wens is dat elke gas ons troue saam met ons sal geniet. Elkeen se teenwoordigheid by ons spesiale dag is vir ons 'n groot geskenk. As iemand wel 'n ander vorm van geskenk wil gee, sal ons 'n Yuppiechef geskenkbewys of 'n kontant inbetaling opreg waardeer.

Yuppiechef skakel

RSVP

kom vier saam met ons die liefde

RSVP asseblief voor of op 01 September 2024.
Bevestig asseblief hoeveel gaste gaan oorslaap vir akkommodasie reëlings.

Indien jy enige verdere vrae het asseblief kontak gerus vir:
Lindie - 073 907 2286
Carlo - 079 517 8142
olivier.bruilof@icloud.com

#OlivierBruilof

RSVP
IMG_8301.JPG

"TWO ARE BETTER THAN ONE, FOR IF THEY FALL, ONE WILL LIFT THE OTHER."

Ecclesiastes 4: 9-10

EB.png

Designed by Weddings by EB

bottom of page