top of page

NAOMI
en
CHARL





1/4
Ons Storie
’n Skoolliefde wat begin het toe Charl vir Naomi na die matriekafskeid gevra het. Ons was nog net twee kinders wat min geweet het van waarheen die lewe ons sou vat. Ons het nie geweet van al die avonture, veranderinge en kilometers wat nog voorlê nie, maar ons het ’n kans gewaag op mekaar... en dit was die beste besluit wat ons ooit kon neem.
Ná skool het ons die langafstand tussen Durban en Stellenbosch aangepak. Min wetende dat hierdie kilometers eendag klein sou voel in vergelyking met die afstand tussen Suid-Afrika en Hong Kong. Deur die jare het ons geleer dat afstand ’n mens kan toets, maar ook kan wys hoe seker jy van iemand is.
Deur al die kilometers, vlugte, afskeide en weer-ontmoetings het ons besef dat ons nie net ’n liefde vir mekaar het nie, maar dat ons ’n lewe saam wil bou.
Nou is dit tyd om hierdie volgende hoofstuk saam met ons geliefdes te vier. Ons kan nie wag om ons spesiale dag met julle te deel nie!
Ons Troudag


Jy is uitgenooi
Hiermee word jy hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van Charl Janson en Naomi Douglas op
Saterdag, 13 Februarie 2027
Gaste arriveer om 15h30 | Seremonie begin om 16h00
by Johannesdal 1207
Helshoogte Road, Pniel,
Stellenbosch, Western Cape, South Africa
Aanwysings

365d
24h
60m
60s
Dae
Ure
Min
Sek
Fyner details

Fyner
DIE
DETAIL
Metgesel & Kinders
Metgeselle en kinders slegs per uitnodiging.
Kleredrag
Ons versoek dat ons gaste formele kleredrag sal dra.
Geen swart rokke of pakke, wit sneakers of K-way baadjies nie asseblief.
Dames: Lang rokke
Mans: Formele pakke in pastel, navy of room met das of strikdas



Akkommodasie
Verblyf
NAWEEK
Akkommodasie
Alluvia – 3.7 km vanaf venue
reservations@alluvia.co.za
Banhoek Lodge – 2.5 km vanaf venue
info@banhoeklodge.co.za
Le Pommier – 2.8 km vanaf venue
gm@lepommier.co.za
Moores End – 170 m vanaf venue
sibs.moore@gmail.com
Plaisir Wine Estate – 8.3 km vanaf venue
bookings@plaisir.co.za
Skyview Manor – 500 m vanaf venue
bookings@skyviewmanor-stellenbosch.co.za
Vrede & Lust – 9.3 km vanaf venue
info@vnl.co.za
Zorgvliet Wine Estate – 2 km vanaf venue
info@zorgvliet.com
Daar is vele opsies beskikbaar op Booking.com en Airbnb.

Geskenk Idees

Geskenk Wenk
Jou teenwoordigheid is vir ons die grootste geskenk.
Indien jy graag 'n geskenk aan ons wil gee sal ons 'n kontant bydrae baie waardeer.
Sien asseblief ons bankbesonderhede hier.




1/4
Rsvp
bottom of page















