top of page
MONOGRAM.png

NADIA & RUAN

Ons Troudag

06.05.2023

Nadia en Ruan

Ons nuwe hoofstuk begin binnekort en ons wil graag die spesiale dag saam met jou deel!

Hiermee word jy hartlik uitgenooi na die van der Walt liefdesfees!

SATERDAG, 6 MEI 2023

14h30 vir 15h00

VENUE

THE FRENCH HOUSE @ Le Mas de Joao
Plot 267, Riverview Estate, Dora Rd, Kromdraai 292-Js, Emalahleni, 1034, South Africa

Sien padkaart

KLEREDRAG

Formeel
(Gaste moet asseblief swart dra)

IMG_8904.png
IMG_8903.png

+ Ongelukkig geen kinders & metgesel slegs per uitnodiging
+ Alle drankies sal verskaf word.
(Ons vra dat julle geensins julle eie drank na die venue toe sal bring nie)

SKEDULE

Page 8.png

Gaste arriveer

14h30

Seremonie

15h00

Ligte ete & Drankies

15h30

Onthaal

18h00

Akkommodasie

AKKOMMODASIE

opsies

Big 5 Guest House

5,2km van venue
big5@big5guesthouse.co.za
013 656 4646 /  013 656 6726

Klein Bosveld Guest House

5,8Km van venue
info@kleinbosveld.co.za
013 690 3541

Gesenk

GESKENK

idees

Dit is alreeds vir ons 'n groot bederf om julle deel van hierdie spesiale dag te hê! Indien julle iets meer wil gee, sal 'n kontant bydrae opreg waardeer word.

Rsvp

RSVP DATUM

RSVP voor of op 20 Maart 2023

bottom of page