
+
Carissa
02.04.2022
Wayne
Ons Troudag
Na vele oorweging en baie geweld,
Met groot skuld en bitter min geld,
Het Wayne Mynhardt gevra
en Carissa Stenvert gesê ja!
Besluite kom vinnig
En ons nooi u innig:
#MynhardtMakietie
DATUM
LOKAAL
Saterdag | 2 April 2022
15:00 vir 15:30
(gaste moet asb teen 15:30 reeds sit)
KLEREDRAG
Formeel
(geen denims)
RSVP DATUM
RSVP asseblief voor of op 11 Februarie 2022
+ Die kroeg maak slegs gebruik van kaart fasiliteite en Zapper (geen kontant). Daar kan ‘n rekening oopgemaak word.
+ Metgesel is slegs per uitnodiging.
+ Ongelukkig word geen kinders toegelaat nie.
Gaste moet asb Rosemary Hill intik op die GPS, hulle sal vanaf die hoofhek begelei word na The Greenhouse Café
Akkommodasie
TREE TOPS
GUESTHOUSE @56
THE SILVER FIG
DIE WAENHUIS
EAST OF EAST GUEST COTTAGE
076 838 3274
3.9km vanaf The Greenhouse Café
These hands were created to hold yours
And I have no intention
To ever
Let go

Troudag Skedule
15:00

Gaste arriveer
15:30
Seremonie
16:30
Foto's
16:00
Canapés
18:00
Onthaal


Geskenk Idees
Sou u ‘n geskenkie wou koop, spaar u self die baie loop. Bêre die nooitjie in die kas, en kom gooi dit in die huwelikstas.