top of page

Mieke + Malan

16 DESEMBER 2023

ONS
TROUDAG

Meyer makietie

Ons nuwe hoofstuk begin binnekort en ons wil graag die spesiale dag met jou deel!

Hiermee word jy hartlik uitgenooi na die Meyer Makietie.

16 DESEMBER 2023

Gaste sit reeds om 15h45

Seremonie begin om 16h00

BAKENHOF

Bakenhof Wedding Venue

7654 R45, Wellington, Cape Town, 7654

Aanwysings

Ons Troudag
m&m-22.jpg

“I have              the one whom my soul            ”

found

loves.

Songs of Solomon 3:4

Details

DIE
DETAIL

KLEREDRAG

Stylvol en elegant

FYNERE DETAIL

Metgesel en kinders slegs per uitnodiging.

Kontantkroeg sal beskikbaar wees.

RSVP DATUM

RSVP asseblief voor of op 1 September 2023

Geskenk Idees

DIE TROU
GESKENK

Dit is alreeds vir ons ‘n groot bederf om hierdie spesiale dag met julle te kan deel.

Indien julle dit op die hart het om iets meer te gee, sal ‘n kontantbydrae opreg waardeer word.

Bankbesonderhede:

Bank name: Standard Bank

Branch name: NO5 ON SIMMONDS

Branch code: 5055

Account holder: AM MEYER

Account number: 30 247 911 2

Account type: CURRENT

SWIFT code: SBZAZAJJ

Gebruik asseblief jou naam as verwysing.

m&m-38.jpg
Rsvp

VIER SAAM
MET ONS

RSVP asseblief voor of op 1 September 2023.

Elke gas moet die vorm individueel invul.

bottom of page