top of page


TROUDAG





1/4
Jy word uitgenooi
Ons vir ewig begin binnekort saam en ons nooi jou hartlik uit na die huweliksbevestiging van Mercia Smith en Daniel Vismer.
Saterdag, 26 September 2026
Gaste arriveer 15h15 | Seremonie 15h30
by Die Stalle
58 Botha Straat, Rawsonville, 6845
Sien aanwysings

ONS
TROUDAG
Skedule
Seremonie
15h30 - Ons sê ja

Skemerkelkies
16h30 - Drankies & Canapés

Onthaal
18h30 - Ete & Toesprake

Dans
21h00 - Partytjietyd

TIMELINE
DETAIL

DIE
Fyner
DETAIL
Metgesel & kinders
Hoewel ons lief is vir jul kleingoed, is hierdie viering slegs vir volwassenes. Metgesel slegs per uitnodiging.
Die Kroeg
Kontantkroeg met kaartfasiliteite sal beskikbaar wees.
Kleredrag
Gaste word vriendelik versoek om Semi-Fromele kleredrag te dra in helder, kleurvolle kleure.
Verblyf
Daar is talle verblyfopsies beskikbaar in die Rawsonville omgewing. Bespreek asseblief vroegtydig om terleurstelling te voorkom.
STAY

GESKENK

Geskenk Wenk
Julle teenwoordigheid op ons troudag is reeds die grootste geskenk.
Indien julle graag ‘n geskenk wil gee, sal ons ‘n koevertjie baie waardeer.
Sien ons bankbesonderhede hier. Alternatiewelik sal 'n koevertboks by die onthaal beskikbaar wees.




1/5
bottom of page

























