top of page

marnel en dian

Dit is met groot vreugde dat ons jou nooi na die bruilofsfees van
Marnel Oberholster en Dian Dry.

vier saam die liefde

Deur liefde het ons mekaar gevind en deur liefde word ons in eg verbind.
Hiermee word U hartlik uitgenooi na #DryMyOmJouPinkie


Ons liefdesverhaal kry sy mooiste hoofstuk
op Saterdag, 17 Januarie 2026

Gaste arriveer om drieuur die middag
 
by Out of Nature Country Lodge
Farm Gross Haigamas 447 ARIS, Windhoek, Namibia
Aanwysings

Our Wedding Day
IMG_7443.JPG

“Liefde glo, hoop, dra en verdra alles – en in jou het ek daardie liefde gevind.”

Details

Ons is so opgewonde  om ons spesiale dag  saam met julle te vier. Hiermee die fyner besonderhede.

meer oor ons troudag

Kontantkroeg met kaartfasiliteite sal beskikbaar wees.​

Ons het almal lief, en elkeen maak saak, maar hierdie dag is vir volwassenes gemaak. Laat die kleintjies tuis met sorg en plesier – sodat julle saam met ons die oomblik kan vier!

Metgesel slegs per uitnodiging.

Daar is akkommodasie beskikbaar by Out of Nature Country Lodge.
Kontak persoonlik vir Marnel om verblyf te bespreek.

Ons versoek dat gaste spoggerige semi-formele kleredrag dra.
Dames - Kleurvol en asseblief geen wit.
Mans - Wit kraaghemp en asseblief geen denims.

Hier is hoe dinge  gaan verloop op ons troudag. Kom ons eet, drink  en vier fees.

tydlyn van die dag

WEDDING SCHEDULE 1.png

16H30

Drankies + Happies

15H30

Ons sê ja

18H00

Onthaal

02H00

Makietie eindig

SCHEDLE
IMG_7363.JPG

“Ek en Jy,  net soos God dit beplan het.”

Ons hoop dat jy die liefde saam met ons kan vier. Jou teenwoordigheid  is ons grootste geskenk.

ons mooiste hoofstuk

RSVP asseblief voor of op 17 November 2025.
Kontak gerus die bruid of bruidegom indien jy enige verdere vrae het.

Ons sien uit om hierdie spesiale dag saam met jou te vier!

RSVP
EB.png

Designed by Weddings by EB

bottom of page