top of page

VAN STADEN
MARNÉ
en
getuig hoe God ons by sy plan inwerk
ONS STORIE
waar alles begin het
Julie 2023: ‘n Onskuldige ‘blind-date’ verander in die mooiste liefdesverhaal.
Desember 2024: Ons neem die volgende stap in ons lewens. Ons is verloof!
September 2023: Ons liefde blom en ons word gekeis.
Mei 2026: Ons hou troue! ‘n Fees van liefde en lekker dans.
Storie

“Want jy is die een saam wie ek kaalvoet sal dans in die koue reën.”
– Red Sheep
TROUDAG
ONS TROUDAG
ons virewig begin hier
Jy word hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van
Marné Pretorius en Van Staden Roos.
SATERDAG, 9 MEI 2026
Gaste arriveer 14h00 | Seremonie om 14h30
die venue
Simbali Lodge and Wedding Venue
75 Klipkop, Tierpoort, 0056
Aanwysings
FYNER DETAIL
meer oor ons troudag
Die Kroeg
Kontantkroeg is beskikbaar op die dag.
Metgesel en Kinders
Metgesel slegs per uitnodiging. Alhoewel ons baie lief is vir kinders, sal die feesviering slegs vir die volwassenes wees.
Die Kleredragkode
Ons versoek dat ons gaste formele kleredrag sal dra. Geen helder kleure nie asseblief – enige aardse/pastel kleure is aanvaarbaar.


Details

“As ons mekaar liefhet, bly God in ons, en Sy liefde het in ons sy doel volkome bereik.”
– Johannes 4:12
STAY
AKKOMMODASIE
naweek verblyf opsies
Stay@Simbali - op die venue
Stone Kraal Bush Lodge - 550m vanaf venue
Nyala Bush Camp - 550m vanaf venue
Bankenkloof Provate Game Reserve - 3.4km vanaf venue
Nkwe Family Resort & Caravan Park - 7.6km vanaf venue
Cussonia Country Home - 8.7km vanaf venue
Arendskop - 9.8km vanaf venue
Bronberg Bastion - 10km vanaf venue
Sien meer akkommodasie opsies in die area hier.
Wishes
TROUWENSE
geskenk wenk
Jou teenwoordigheid is vir ons die grootste geskenk.
Indien jy wel graag iets wou skenk, sal ons waardeer as jy 'n finansiële bydrae kan maak.
Sien asseblief ons bankbesonderhede hier




1/4
RSVP

bottom of page





















