
Tamlin + Gerald
5 NOVEMBER 2022
Niks meer omdraai nie, niks meer terugkyk nie
'n liefdevolle soengroet aan die pyn van ouds
Ons gaan nie omdraai nie, niks meer terugkyk nie
Jesus gee ons, ‘n nuwe begin.
​
Dan kom Jesus in die fluisterstem van die Heilige Gees
Hy onthou ons van Sy Woorde, en daar is geen plek vir vrees.
En ons weet, ja ons weet, hierdie God wat ons bemin
Hy gee ons nou, ‘n nuwe begin.
Hy gee ons nou, 'n nuwe begin!
Ons huweliksbevestiging
Deur liefde het ons mekaar gevind en deur liefde word ons in die eg verbind.
U word hartlik uitgenooi na ons spesiale dag.
WANNEER
WAAR
Saterdag, 5 November 2022
15:00
KLEREDRAG
Formeel
(m.b.t skoene, neem kennis Swartberg is ‘n buitelug venue)
BELANGRIKE INLIGTING
Kontantkroeg met kaartfasiliteite beskikbaar.
Ongelukkig geen kinders.
RSVP
1 Oktober 2022




Akkommodasie
2.3km van lodge
Brita - 072 754 0712
BLUELILY
2.5km van lodge
Juan - 072 450 1020
MARAKI
300m van lodge
Marisa - 079 491 7936
5km van lodge
Kobus - 082 852 4778
DE HOEK COTTAGES
13km van lodge
Nellie - 083 530 2275
Op die venue
Leonie - 044 279 3188

Ecclesiastes 3:11
He has made everything beautiful in His time.
Geskenk idees
Sou u ‘n geskenkie wou koop
Spaar u self die baie loop
Bêre die note in die kas
En kom gooi dit in ons huwelikstas!