top of page

LIZE-MARI & TIAAN
die maand van februarie




1/3
ONS STORIE
waar alles begin het
'n Golden Valley boertjie het vir hom 'n roos in die hartjie van die Klein Karoo kom pluk.
Van die uitgestrekte vlaktes tot lang paaie se ry het ons paaie onverwags bymekaar gekom. Wat begin het as twee gewone lewens, het verander in ’n reis wat met liefde gevul is nie toevallig nie, maar deur die hand van God se perfekte tydsberekening.
Ons harte het mekaar gevind soos twee stukke van dieselfde legkaart voorberei, gevorm en bestem om bymekaar te pas. Dit is ’n liefde wat stadig en seker gegroei het, gevoed deur vertroue, lag en die stille sekerheid dat ons vir mekaar gemaak is.
Nou begin ons saam ’n nuwe hoofstuk: nie meer twee paaie nie, maar een pad wat vorentoe loop met geloof as ons kompas, hoop as ons anker en liefde as ons grootste seën.
Liefde
Ons Troudag
TROUDAG
ons virewig begin hier
Hiermee word u hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van
Lize-Mari Strydom (dogter van Mario & Lizelle Strydom)
& Tiaan Herion (seun van James & Michelle Herion)
SATERDAG,
7 FEBRUARIE 2026
Gaste arriveer om 15h30 | Seremonie begin stiptelik 16h00
by NG Moedergemeente Kerk
24 Kamp St, Oudtshoorn, 6620
Aanwysings
die seremonie
Gaste arriveer om 17h30 | Onthaal begin om 18h00
by Makietie Venue
Rooistraat , Volmoed, Oudtshoorn, 6620
Aanwysings
die onthaal
Fyner details
FYNER DETAIL
meer oor ons troudag
Metgeselle slegs per uitnodiging.
Geen kinders, slegs die wat deel is van die gevolg.
Kontant kroeg met kaartfasiliteite is beskikbaar.
die kleredrag
Ons versoek dat ons gaste semi-formele kleredrag dra.
Vermy kleure wat tipies vir die bruid gereserveer is.
Mans vermy tekkies & jeans. Hou jou wit tekkies vir die dansvloer.




1/3

“As ons mekaar liefhet, bly God in ons, en sy liefde het in ons sy doel volkome bereik.”
- 1 Johannes 4:12
DIE TYDLYN
hoe dinge gaan verloop

16H00
Seremonie
17H30
Onthaal
19H00
Koek sny & Toesprake
21H00
Garter & Blomme
16H30
Familie Foto's
18H30
Eerste Dans
20H00
Hoofgereg
21H30
Party!

“En die dag as ek my hand in joune sit sal ek my padkaarte bêre met die wete my reise opsoek na jou is nou verby.”
- Antjie Krog
Akkommodasie
AKKOMMODASIE
oornag verblyf opsies
Sien 'n paar verblyf opsies beskikbaar naby die trou venue.
Ons beveel aan dat jy vroeg bespreek om teleurstelling te vermy.
Indien jy nie regkom met verblyf nie, kontak gerus vir Marizelle: 076 260 6772
Blye Uitsig Huis 1&2
Kontak: Sonja Olivier 084 444 4105
Bespreek
Thylitshia Villa Country House
Kontak: Lollies 076 877 0653
Bespreek
De Denne Country House
Kontak: 072 703 0488
Bespreek
Muldersbank Gaste Huis
Bespreek
Mooiplaas Gaste Huis
Kontak: 044 279 4019
Bespreek




1/3
TROUWENSE
meer oor ons troudag
Jou teenwoordigheid is vir ons die mooiste geskenk,
’n herinnering wat ons altyd sal koester en bedenk.
Maar wil jy graag iets meer by ons dag laat,
sal ’n koevertjie met kontant ons harte verlaat.
Sien ons bankbesonderhede hier.
Geskenk Idees
BYWONING
kom vier saam die liefde
Ons sien uit om saam met jou ons spesiale dag te vier!
Kontak gerus die bruid of bruidegom as jy enige verdere vrae het.
Rsvp
bottom of page




















