Shereen + Charl
01.04.2023
ONS
liefdesverhaal
Elke liefdesverhaal is pragtig, maar ons s’n is my gunsteling. Ons het begin as “vriende”, ons liefde vir mekaar het gegroei en in ‘n oog wink het ons geweet ons harte, denke, siel en woorde het net by mekaar behoort.
‘n Vonk het verander in ‘n unieke en wonderlike band wat net sielsgenote kan hê. Ons is geseënd en dankbaar dat God ons paaie gekruis het en saamgevoeg het.
Die pad is onbekend maar saam met jou sal ek dit dans.
ONS
troudag
Deur liefde het ons mekaar gevind en deur liefde word ons in die eg gebind.
Jy word hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van Shereen Gottsch en Charl le Roux.
DATUM
VENUE
#LeRouxsaysIdo
Saterdag, 1 April 2023
15h00 vir 15h30
(gaste moet asb teen 15h30 reeds sit)
BELANGRIKE INLIGTING
Metgesel slegs per uitnodiging.
Ongelukkig word geen kinders toegelaat nie.
Kontantkroeg met kaartfasilitetite.
KLEREDRAG
RSVP
Semi-Formeel
(geen denim asseblief)
17 Desember 2022
"Hulle is dus nie meer twee nie, maar een. Wat God dan saamgevoeg het, mag 'n mens nie skei nie."
Matteus 19:6
TROUDAG
skedule
15h30
Seremonie
18h00
Onthaal
15h00
Gaste arriveer
16h00
Canapès
NAWEEK
akkommodasie
Sugarbush Hill Country Cottages
idees
GESKENK
‘n Geldjie in die sak is beter as ‘n geskenkie op die rak, kom gooi maar eder ‘n geldjie in ons huwelikstas.
KONTAK ONS
Shereen: 060 966 8048
Charl: 083 450 9960