top of page
BLOM_edited.png

Landi Ehlers

en

Michael John KotzÉ

09.04.2022

ONS TROUDAG

Na agt jaar van baie liefde en ‘n bietjie ‘longdistance’ is ons baie opgewonde om amptelik ons lewe as Meneer en Mevrou Kotzé te begin! Ons wil graag ons huweliksbevestiging vier saam met die mees spesiale mense in ons lewe – by wie ons leer en saam met wie ons groei. Daarom is dit vir ons ‘n groot voorreg om jou uit te nooi na ons troudag. Kom vier saam met ons fees in Stellenbosch, hier waar ons storie begin het.

Page 5_edited.png

DATUM

VENUE

Saterdag, 9 April 2022
14:30 vir 15:00


(Die seremonie sal stiptelik om 15:00 begin)

Nooitgedacht Estate
Stellenbosch


Sien padkaart

BLOM_edited_edited.png

KLEREDRAG

Streng formeel

Mans, dra jou deftigste pak & vrouens, dra die aandrok waarin jy die mooiste voel

RSVP DATUM

RSVP asseblief voor of op 28Februarie 2022

No events at the moment

Ons Troudag
RSVP
Page 5_edited.png

NOOITGEDACHT

NOOITGEDACHT_edited.png

Nooitgedacht is ‘n historiese Kaaps-Hollandse wynlandgoed in Stellenbosch, waarvan die geboue uit 1774 dateer. Dit is geleë in die Koelenhof area op die R304.

Volg vir aanwysings

Soos jy by die poort inry, draai dadelik links. Hierdie pad sal jou na die parkeerarea toe neem. Daar is ook bordjies met aanwysings op die perseël.

Venue

AKKOMMODASIE

NOOITGEDACHT IS GELEË NET BUITE STELLENBOSCH. DAAR IS VERSKEIE AKKOMMODASIE OPSIES IN DIE OMGEWING. SIEN Visit Stellenbosch  VIR ‘N VERSKEIDENHEID VAN GASTEHUISE, HOTELLE EN AKKOMMODASIE OP WYNPLASE. DAAR IS OOK ‘N AANTAL OPSIES OP Airbnb  OM TE OORWEEG.

 

IN VERBAND MET VERVOER IS ONS BLY OM TE SÊ DAT UBER VOLOP BESKIKBAAR IS IN STELLENBOSCH.

ADDISIONELE INFORMASIE

+ Daar sal ‘n kontant kroeg met kaart fasiliteite beskikbaar wees

+ Weens beperkte getalle word ‘n metgesel slegs per uitnodiging verwelkom

+ Ongelukkig kan ons geen kinders akkommodeer nie

+ COVID-19 protokol sal gevolg word volgens relevante regulasies op 9 April 2022

LINE DRAWING.png
Additonele reelings
Akkommodasie
Geskenk Idees

GESKENK IDEES

Ons is reeds so dankbaar om ons spesiale dag saam met jou te kan vier! Indien jy wel ‘n geskenk oorweeg, sal ons ‘n kontantbydra waardeer.

Capitec spaarrekening 
Rekening nommer: 1686319892
Takkode: 470010

KONTAK ONS

As jy enige verdere vra het of onseker is oor iets, stuur vir ons ‘n e-pos na landimichaeltroue@gmail.com of bel ons by

Landi  |  072 509 5916
Michael  |  076 570 7391 

BLOM_edited_edited.png
bottom of page