
Larochelle
Jean-Jacques
+
26 fEBRUARIE 2022
No events at the moment
ONS STORIE


"It was love at first swipe"
​
8 Oktober 2015 het Larochelle en Jean-Jacques op TINDER gematch. Hoe sy vir hom geval het weet sy tot vandag toe nie want sy pick up line was "cheesy".
​
Jean: “Dagsê dagsê, hoor hier, jy lyk bietjie maer vir iemand wat vir 2 jaar in Amerika gebly het lol”. Sy het dit duidelik as ‘n kompliment gevat want hier is hulle 6 jaar later, steeds verlief en ook verloof. Jean het vir Larochelle die 17de Oktober 2020 op die mees spesiaalste manier gevra om te trou.
​
Daar is absoluut niemand anders met wie hulle, hulle lawwigheid wil deel nie, "turns out" sy is toe net so "cheesy" soos hy - absolute perfekte internet liefde!
​
Vandag is ons nie so seker of dit "cheesy" of "cringey" was nie. "Either way" ons het albei gebly!
​
Ons is dankbaar dat ons altwee in die regte rigting geswipe het!
"Laat alles by julle in liefde geskied"
1 KORINTHIËRS 16:14

ons troudag
datum
venue
Saterdag, 26 Februarie 2022​
14:30 vir 15:00
Kleredrag
Formeel
rsvp datum
26 Januarie 2022
troudag skedule

14:30
Seremonie
15:00
15:30
Fotos
16:00
17:30
Gaste arriveer
Ligte ete & drankies
Onthaal

gESKENK IDEES
Wenk: