top of page
JEANETTE & ETIENNE
23 Maart 2024
Ons Troudag
ONS TROUDAG
“Together is our favourite place to be”
Hiermee word jy hartlik uitgenooi na
Jeanette van Zyl & Etienne Hairbottle se liefdesfees
#HappyHairbottles
WANNEER
Saterdag, 23 Maart 2024
Seremonie begin |16h00
VENUE
Winton Gasteplaas
Plaas Winton, Deben, 8463
Sien aanwysings
FYNER DETAIL
Alhoewel ons graag almal se kinders sou wou nooi, is ons trounaweek net vir volwassenes.
Kontantkroeg (Geen kaartfasiliteite).
“Two are better
one will lift up the other”
- Ecclesiastes 4:9-10
than one, for if they fall,
KLEREDRAG
wat kan ons aantrek?
ELEGANT IN AARDSE KLEURE
Ons kuier in die Kalahari
Dames: Heroorweeg dun en hoë hakke
Geen denims asseblief
KLEREDRAG
STAY & TRAVEL
NAWEEK VERBLYF
waar kan ons oorslaap?
GAMAGARA AFRICA PRIVATE NATURE RESERVE
Plaas Weybridge, Deben
Vir bespreking kontak Jeanette (moenie via die website boek nie)
R1400 per kamer/rondawel per nag vir 2 volwassenes
Sien webtuiste
PLAAS MELTON
Vir bespreking kontak Susan van Zyl 083 794 0375
R800 vir 2 volwassenes vir 1 nag, R1200 vir 2 volwassenes vir 2 nagte
Geskenk Idees
TROUWENSE
as jy gewonder het oor 'n geskenk
Dit is alreeds vir ons ‘n groot bederf om julle deel van hierdie spesiale dag te hê! Indien julle dit op die hart het om iets meer te gee sal ‘n kontantbydrae of geskenkbewys opreg waardeer word.
Klik hier vir bankbesonderhede.
1/4
RSVP DATUM
kom vier saam met ons die liefde
Laat weet ons asseblief of julle ons spesiale dag sal kan bywoon.
Vir die gaste wat Vrydag al arriveer, ons gaan 'n ete hou op Winton die aand - dui ook asseblief aan of jy dit gaan bywoon.
RSVP
bottom of page