top of page

lynn en jaco
Ons Troudag
LYNN-MARIE
& JACO
Met groot vreugde nooi ons julle om saam met ons die begin van ons nuwe hoofstuk te vier.
Kom deel in ons liefde, lag en geluk wanneer ons mekaar die ja-woord gee en ons lewens saam begin.
SATERDAG,
12 SEPTEMBER 2026
Gaste arriveer om 15h00 | Seremonie begin stiptelik 15h30
by Red Ox Vredendal
R363, Spruitdrift, Vredendal, 8160
Sien aanwysings
Detail

DIE FYNER
DETAIL
Daar sal 'n kontantkroeg met kaartfasiliteite beskikbaar wees.
Ons is lief vir julle kleintjies, maar hierdie viering is slegs vir volwassenes.
Metgesel slegs per uitnodiging.
Tydens die canapés sal die groot wedstryd tussen Suid Afrika en All Blacks vertoon word vir diegene wat graag wil saamkyk.
Ons vra dat gaste asseblief Swart semi-formele kleredrag dra vir die viering.



TYDLYN VIR
DIE DAG
15H00
Gaste arriveer
15H30
Seremonie begin
16H30
Drankies + Canapés
18H45
Onthaal + Aandete
20H45
Party Time!

NAWEEK
VERBLYF
Daar is vele akkommodasie opsies beskikbaar in en om Vredendal. Kyk gerus ook op Lekkeslaap en Booking.com.
Tharrakamma Guest House
Kat-ma-koep Guest House
Belle Ombre Guesthouse & Lodge
Rooms with a View Vredendal
Verblyf

Dae
Ure
Min
Sek
365d
24h
60m
60s
Geskenk Idees

ONS TROU
WENSE
Julle teenwoordigheid by ons troue is vir ons die grootste geskenk, maar indien julle ons verder wil bederf, sal ’n bydrae tot ons toekoms saam opreg waardeer word.
Sien ons bankbesonderhede hier.
bottom of page
























