top of page

Rolanda 

30 JULIE 2022

+ Franco

Ons troudag

Deur liefde het ons mekaar gevind en deur liefde word ons in die eg verbind.

Jy word hartlik uitgenooi na ons spesiale dag

#happyhappierheunis

WANNEER

WAAR

Saterdag, 30 Julie 2022

14:30 vir 15:00

Simbali Lodge & Function Venue

75 Klipkop, Tierpoort, 0056

​

Sien Padkaart

KLEREDRAG

Semi-formeel

​

Ons kuier in die bosveld, dames heroorweeg die dun en hoë hakke.

​

Bring 'n warm pelsie vir die skouers.

​

'n Vriendelike versoek aan die dames om asseblief geen wit uitrustings te dra nie.

BELANGRIKE INLIGTING

Metgesel en kinders slegs per uitnodiging.

​

Kontantkroeg met kaartfasiliteite beskikbaar.

​

Welkom drankies sal verskaf word.

RSVP

Voor of op 1 Julie 2022

 

Elke gas moet asseblief individueel die RSVP vorm invul om sodoende die regte spyskaart besprekings te kry.

​

Sien spyskaart opsies

Ons Troudag
RSVP

Akkommodasie

Indien jy 'n bespreking maak, asseblief noem dat julle bespreek vir verblyf vir troue van Rolanda en Franco by Simbali Lodge vir 30 Julie 2022

Nyala Tented Bush Camp

Minder as 1 km vanaf venue

084 589 1423

Watercrest Venue

1.3 km vanaf venue

061 945 4321

Bronberg Bastion

9.1 km vanaf venue

082 410 9013

Akkommodasie
Fotos
DSC05469.jpg

Geskenk idees

Sou u ‘n geskenkie wou koop,

spaar jouself die baie loop.

Bêre die geldjie in die kas,

en kom gooi dit in die huwelikstas!

Geskenk Idees

Kontak ons

Kontak gerus vir Rolanda of Franco vir enige navrae:

​

Rolanda | 072 862 4651

Franco | 078 236 6409

bottom of page