top of page


LIEFDESVERHAAL
waar alles begin het
In 2019 het die liefde kom nesmaak & ontmoet ouers.
In 2017 het twee paaie gekruis —’n boerseun van Darling en ’n meisie van die platteland.
In 2018, gereeld by sosiale geleenthede saam gelag & gedans, maar nooit erken dat die vonke al lankal daar was nie.
In 2025, na 7 ongelooflike jare saam, raak ons in April 2025 verloof.
Maart 2026, vind twee siele hul huis in mekaar en beloof liefde en trou.
Liefde
TROUDAG
ONS TROUDAG
ons virewig begin hier
Kom vier saam met ons fees!
Jy word hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van Henko & Hanneke
SATERDAG,
7 MAART 2026
Gaste arriveer om 15h30 | Seremonie begin om 16h00
by The Venue Paarl
Upper Long Street, Pearl Mountain Estate, Paarl, 7646
Sien aanwysings
DETAIL




1/4
FYNER DETAIL
meer troudag besonderhede
Kontantkroeg met kaartfasiliteite sal beskikbaar wees.
Metgesel slegs per uitnodiging. Alhoewel ons baie lief is vir kinders, sal die feesviering slegs vir die volwassenes wees.
DIE KLEREDRAG
Ons versoek graag van alle gaste om Semi-formeel ons troue by te woon.
Hou dit asseblief elegant.
VERBLYFOPSIES
as jy blyplek soek
Lemoenkloof Boutique Hotel - 6 min - 2.8km
Olive Tree Lodge - 6 min - 2.7km
Little Oak Garden Cottages - 6 min - 3.2km
Paarl Mountain Lodge - 9 min - 6.6km
Cana Vineyard Guesthouse - 9 min - 5.2km
Nine Oaks Guesthouse - 8 min - 4.7km
Belmonte Guesthouse - 9 min - 3.4km
5 Konings Guesthouse - 5 min - 2.1km
Daar is vele ander opsies beskikbaar op Airbnb en Lekkeslaap.
Verblyf

“As ons mekaar liefhet, bly God in ons, en sy liefde het in ons sy doel volkome bereik.”
1 Johannes 4:12
VERVOER
pendel dienste beskikbaar
Neem asseblief kennis dat Uber nie ‘n opsie in die Paarl is nie. Tref asseblief alternatiewe vervoer reëlings.
Paarl Taxi’s and Tours
Office: +27(0)21-8725671
info@paarltaxisandtours.co.za




1/4
Wishes




1/4
TROUWENSE
wenk vir 'n geskenk
Jou teenwoordigheid is ons grootste geskenk. Sou jy ons verder wou seën, sal kontant opreg waardeer word.
Sien bankbesonderhede hier.
RSVP
bottom of page
























