top of page

JOSHUA & SUNELDA

twenty fifth of march

OUR

wedding day

U word hartelik uitgenooi na die huweliksbevestiging van Joshua & Sunelda

DATE

VENUE

Saturday, 25 March 2023
15:00 vir 15:30

Mooiplaas Trou & Funksie Venue
Bela Bela, Limpopo

Directions

KLEREDRAG

Semi-Formal
Manne - Netjies
Dames - Mooi getooi

minimalist+botanical+line+sketches+-+galerie+design+studio-04.png
minimalist+botanical+line+sketches+-+galerie+design+studio-04.png
WhatsApp Image 2022-12-22 at 18.04.19.png

ANDER INLIGTING

Metgeselle en/of kinders: Slegs per uitnodiging

minimalist+botanical+line+sketches+-+galerie+design+studio-04.png

TROUDAG SKEDULE

15:30 - Seremonie
18:00 - Onthaal
20:00 - Feesvieringe

RSVP DATUM

RSVP asseblief voor of op 4 Maart 2023

minimalist+botanical+line+sketches+-+galerie+design+studio-04.png
Ons Troudag
Rsvp
ER6_0662.jpg
Love story

love story

OUR

As 8 jarige woelwaters was ons nie juis geintresseerd in mekaar nie, maar het die prentjie van ‘n klein dogtertjie met lang vlegsels, en ‘n seun wat se ma hom duidelik dwing om redenaars te doen, al voor ons elkeen se oë afgespeel.

7 jaar later, as 15 jarige tieners is ons uiteindelik formeel aan mekaar voorgestel, en terwyl Joshua nie veel van die ontmoeting gedink het nie, het Sunelda gedink die seun se spoed is hopeloos te stadig vir haar.

‘N verdere 3 jaar later, loop ons mekaar ‘n 1,200 km verder raak, as matrikulante wat verlig is om uiteindelik klaar te wees met skool, opgewonde vir Universiteit. Min wetend dat ‘n oomblik van “toeval”, die begin is van ons liefdesverhaal.

6 maande later, nadat Joshua gedink het, hy het mooi die kat uit die boom uit gekyk, en Sunelda behoorlik sy geduld getoets het, vra Joshua uiteindelik vir Sunelda om sy nooi te wees.

Deur ons universiteitsjare het ons “eerste-liefde” gegroei in ons “lewens liefdes”.

Na universiteit was ons toekoms egter nie so seker soos nog ‘n jaar op Potchefstroom nie. Ons het vir 2 jaar langafstand, deur video calls saam gelag, saam gehuil en saam verlang.

Maar na 8 jaar se wag, liefde wat saam lag, en trane wat saam afgevee word, hoef ons nie meer te droom oor ons eendag nie, want díe NOU, díe EK, díe JY, en díe ONS, is meer as waarvoor ons ooit kon vra.

WEEKEND

accommodation

Rustevinde Gasteplaas

+-2km vanaf Mooiplaas
deeds@bkattorney.co.za
Ria Breytenbach

Shargri-La Country Hotel and spa

+-2km vanaf Mooiplaas
www.shangrila.co.za
014 718 1600

Soetdoring Game Farm

+-4km vanaf Mooiplaas
082 776 1027

Accommodaton
313A6582.jpg
LEMOS.png
LEMOS.png
Geskenk Idee

ideas

GIFT

Ons sal ‘n aanhelpie in ons spaarfonds baie waardeer. Gebruik asseblief jou naam as verwysing sodat ons vir jou dankie kan sê.

Bankbesonderhede

Rekeninghouer naam: SM Erasmus
Absa Cheque
Rekening nommer: 4085791016

Heaven made your hand

To complement my hand

Like heaven made my heart

To complement your heart

Heaven gave you love

To complement my love

So one day we will love

The way that God intended for us

bottom of page