top of page

Kara & Reinhardt
“en as ek die dag my hand in joune sit
sal ek my padkaarte bêre met die wete:
my reise op soek na jou is nou verby."
-Antjie Krog

Wedding Day
20.05.2023
ons troudag
Hiermee word u hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van Reinhardt Fortuin en Kara Coetzé.
DATUM
Saterdag, 20 Mei 2023
14:30 vir 15:00
SEREMONIE
Boschendal Wynlandgoed
Pniel Straat
Groot Drakenstein
Sien padkaart
*In geval van ongunstige weersomstandighede, sal die seremonie plaasvind te Moedergemeente Stellenbosch. Gaste sal vroegtydig ingelig word.
ONTHAAL
The Olive Press
Boschendal Wynlandgoed
Franschhoek
Sien padkaart
KLEREDRAG
Formeel, Stylvol, Elegant
BELANGRIKE INLIGTING
Metgesel slegs per uitnodiging
Ongelukkig geen kinders
Kontantkroeg met slegs kredietkaart fasiliteite sal beskikbaar wees

Rsvp
VERBLYF
opsies
ZORGVLIET
BANHOEK LODGE
LE POMMIER
VREDE EN LUST
PADDABULT COTTAGES
Accommodation

IMG-6656

IMG-6655

IMG-6607

IMG-6656
1/10

IMG-7845

IMG-7839

IMG-7824

IMG-7845
1/5

IMG-6634

IMG-6632

IMG-7837

IMG-6634
1/11
Geskenk Idees
idees
GESKENK
Julle teenwoordigheid is reeds vir ons ‘n groot geskenk.
Sou julle ons graag wil bederf, sal kontant waardeer word.
BANK BESONDERHEDE
Reinhardt Fortuin
Bank: Discovery Bank
Takkode: 679000
Rekeningtipe: Lopend
Rekeningnommer: 15886121156
BIC/SWIFT: DISCZAJJXXX
bottom of page