
Kayla & Ruhann
26 Februarie 2022
No events at the moment
Ons Troudag
WANNEER
WAAR
saterdag, 26 februarie, 2022
15:00 vir 15:30
KLEREDRAG
FORMEEL
BELANGRIKE INLIGTING
ONGELUKKIG GEEN KINDERS
METGESEL SLEGS PER UITNODIGING
KONTANT KROEG met kaartfasiliteit
RSVP
31 November 2021
Ons Storie
Op 22 September 2017, het ons lewens verander toe ons mekaar vir die eerste keer ontmoet het, mens kan sê dit was love at first sight. Daar was net hierdie spark tussen ons. Dit was teen ons altwee se bittere spyt om daardie aand ‘n horror movie te gaan kyk, en kom ons sê net dit het ons beslis nader aan mekaar gebring! Elke oomlik van daardie eerste sekonde af, het alles net so natuurlik tussen ons gebeur.
Fast forward 3 jaar later op 3 Januarie 2021, is ons op ‘n catamaran in die mooie Kaapstad. Waar Ruhann toe besluit om die Knieg vuil te maak, en Kayla nie vinnig genoeg kon “Ja” se nie, so vinnig dat hy nie eers ordentlik klaar kon praat nie! Ons albei het al van die begin af geweet dat ons, ons lewe saam die ander persoon wil spandeer. En nou is dit die begin van ons lewe saam.
Akkommodasie
Magaliespark Country Club 500M
Migdâsh Guest House 1.8KM
Green Leaves Country Lodge 2KM
Vulture Greek Holiday Accomodation 3.8KM
La Bastide 4.6KM
Green Willow Guesthouse 5.1KM
Millstream Inn 5.3KM
Ibis Way Guest House 8.8KM
Geskenk Idees
‘n geldjie in die sak is beter as 'n geskenkie op die rak.