top of page
Page 3.png

JACOLENE & GUSTAV

Ons Troudag

11.02.2023

ons troudag

Kom deel in hierdie spesiale dag, wanneer Jacolene & Gustav hulle liefde vir mekaar voor God bevestig.

SATERDAG, 11 FEBRUARIE 2023

14h30 vir 15h00

VENUE

The Conclave Country Lodge
Plaas 130jr Gedeelte 31, Welgedacht, Pretoria, 0186

(-25.4856953, 28.4660958)

Sien padkaart

KLEREDRAG

Semi-Formeel

+ Kontantkroeg met kaartfasiliteite beskikbaar.
+ Kinders is welkom.
+ Asseblief wees op tyd vir die Kerk diens, geen persone sal toegelaat word in kerk as hul laat is nie.

RSVP DATUM

RSVP asseblief voor of op 2 Januarie 2023

Rsvp

NAWEEK

akkommodasie

Daar is akkommodasie beskikbaar op die venue vir gaste:

CONCLAVE COUNTRY LODGE

Kontak persoon: Marli Meiring
066 273 7506 / 082 780 0155

Verwysings/beskrywing van eenhede aangeheg (Sien hier)
Indien jy nie verblyf kry by die venue nie, sal Marli ander lodges aanbeveel.

Akkommodasie
IMG_9038.jpg

#AdiosBarnard

idees

GESKENK

Ons het alreeds alles wat ons nodig het, maar julle is welkom om vir ons 'n geldtjie te gee in 'n koevert.

#BarnardErlank

Geskenk Idees
bottom of page