top of page
MONOGRAM.png

ELZANE & PIETER

IMG_7782.jpeg

VANDAG BEGIN ONS

"DEUR DIK & DUN", ONS "VIR EWIG & ALTYD" -

verseël in ons liefde en trou!

Ons Troudag

ONS TROUDAG

“En nou bly geloof hoop liefde –

'

'

hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde "

'

Hiermee word U hartlik uitgenooi na die Huweliksbevestiging van
Elzane Kleinhans & Pieter van der Westhuizen.

SATERDAG, 15 JUNIE 2024

14h00 vir 15h00

Athalia Eden
Limpopo, 0470

Sien aanwysings

KLEREDRAG

Formeel
Swart; Grys; Beige; Sjampanje; Goud

COLOUR PALETTE.png

FYNER DETAIL

Kaart en kontant fasiliteite beskikbaar.
Slegs metgeselle en kinders wat formeel uitgenooi is word toegelaat.
Vrydag aand akkommodasie slegs per uitnodiging.

Akkommodasie

VERBLYF OPSIES

Verblyf beskikbaar naby Athalia Eden

ATHALIA EDEN

MAROELA PUB & GRILL

DE VILLA RIVER RESORT

MOSSIENES KWEKERY

TROUWENSE

as jy gewonder het oor 'n geskenk

Ons nessie is reeds geveer,
maar n geldjie in die sak word waardeer!

Bank besonderhede:
E Kleinhans
ABSA
Tak kode: 632005
Rek No: 4109092471
Tipe: Tjek

Geskenk Idees
Rsvp

RSVP DATUM

kom vier saam met ons die liefde

RSVP asseblief voor of op die 30ste November 2023.
Slegs metgeselle en kinders wat formeel uitgenooi is word toegelaat.

Facetune_26-09-2023-09-56-54.jpeg
bottom of page