top of page

Hugo + Marize

07.05.2022

Ons Troudag

WANNEER

WAAR

saterdag, 7 mei 2022

15:00 vir 15:30

Kerk: NG Kerk Ceres

Onthaal : Country Sjiek

Roete na Country Sjiek

KLEREDRAG

semi-formeel

BELANGRIKE INLIGTING

+ Kinders slegs per uitnodiging

+ METGESEL SLEGS PER UITNODIGING

+ Kontantkroeg beskikbaar. GEEN kaart fasiliteite beskikbaar NIE.

+ Bewys van inenting of n negatiewe toets (geneem 48 uur voor die troue) sal verwag word.

RSVP

25 Februarie 2022

de Kock Bruilof

Die tyd het uiteindelik aangebreek en ons kan nie meer wag om ons nuwe hoofstuk as Mnr & Mev de Kock af te skop nie. Ons sal die groot dag met niemand anders as met jou wil deel nie, daarom is dit vir ons ‘n groot voorreg om jou amptelik uit te nooi na ons troudag!

Our story
Ons Troudag
Rsvp

Vervoer en Verblyf

Daar sal n bussie wees wat mense sal vervoer vanaf die venue tot in Ceres, maar dit is die persoon se eie verantwoordelikheid om die voertuig die volgende dag by die onthaal te kry.

Bass Haven Stay

River Cottage
Sleeps 4 people
Email: reneel@breede.co.za
Contact details: 0827810813/0230040649
www.basshavenstay.co.za


Kampplek 1 kan tot en met 20 mense in tente akkommodeer


Kampplek 2 - tot en met 12 mense
Beide kampplekke het elektrisiteit


Vir warm water vir stort word ‘n donkie aangesteek

River Edge Accommodation

(5 Houses)
4 Houses 16 People
1 House – 8 People
Camp Cloe – 20 People (camping)


Email: riveredge@cwnet.co.za
Contact details: 023 3551838/0835564947
www.riveredgeaccom.co.za


Accommodation – further away in the Wolseley area

Olive Rock

White Bridge Farm, Wolseley
Contact details: 073 3702/083 4621 2668
www.oliverock.co.za

Hoog Water Cottage

Email: hoogwatercottage@gmail.com
Contact Number: 083 762 2803
www.hoogwatercottage.co.za

Riverstone House

Palmietvlei Farm, Romansrivier
Email: book@theriverstonehouse.co.za
Contact details: 083 499 1524

Rivers Own Guest Lodge Bainskloof

Sleeps 15 people
Email: marketing@riversown.com
Contact details: 082 787 8444

Eva's Place Holiday Accommodation

Erf 208/87 Kleineberg Farm, Bainskloof Pass, Breerivier


4 x Double rooms
1 x Loft room with double bed and single bed
Tel: 083 4443 083

Arum Lilly & Cottage (Log Cabins)

Email: book.nightsbridge.com
Contact details: 082 923 6430/023 231 11421
www.arumlillycottage.co.za

Big Sky Cottages

Farm 421, R43 Wolseley


Contact number: 071 354 9209/082 899 2248
Email: bigskycottages@gmail.com
www.bigskycottages.co.za

Fynbos Guest Farm

Contact details: 072 2244674
www.fynbosguestfarm.co.za

Orchard Stay

Email: info@orhardstay.co.za
Contact Number: 071 105 3121
www.orchardstay.co.za

Akkommodasie

Geskenk Idees

ons nessie is reeds geveer, maar 'n geldjie sal ons baie waardeer.

Bank besonderhede: 
M Lavarack 
Fnb
Rekening nommer 62014085535

Geskenk Idees
bottom of page