top of page

Alicia + Hermann

27 AUGUSTUS 2022

Die tyd het uiteindelik aangebreek en ons kan nie meer wag om ons nuwe hoofstuk as Mnr & Mev Crafford af te skop nie. Ons sal die groot dag met niemand anders as met jou wil deel nie, daarom is dit vir ons ‘n groot voorreg om jou amptelik uit te nooi na ons troudag!

Crafford bruilof

Ons  troudag

27.08.2022

WANNEER

Saterdag, 27 Augustus 2022

14:30 vir 15:00

WAAR

Oak Field Farm

Homestead venue, 240 Beyers Naude, Muldersdrift, Gauteng

Sien aanwysings

KLEREDRAG

Formeel

FYNERE DETAILS

Metgesel slegs per uitnodiging.

 

Ongelukkig geen kinders toegelaat.

Drie komplimentêre drankies sal bedien word.

Kontantkroeg met kaartfasiliteite beskikbaar.

RSVP DATUM

Asseblief voor of op 15 Julie 2022

Wedding day
Rsvp
AH-121.jpg

Akkommodasie

Sien asseblief dokument met akkommodasie opsies tussen 2-8km vanaf Oak Field Farm

Om by enige van die volgende akkommodasie opsies te bespreek; kontak hulle asseblief direk op die telefoonnommer of e-posadres wat verskaf word.

Other info

 “Hulle is dus nie meer twee nie, maar een. Wat God dan saamgevoeg het, mag 'n mens nie skei nie."

Matteus 19:6

AH-50.jpg

Geskenk idees

Dit is alreeds vir ons ‘n groot bederf om julle deel van hierdie spesiale dag te hê! Indien julle dit op die hart het om iets meer te gee, sal 'n kontantbydra opreg waardeer word.

BANKBESONDERHEDE

Alishia Britz

ABSA Current Account

4099630224

Takkode: 632005

Gift Registry
AH-58.jpg
bottom of page