top of page
CHRISTELLE
PAUL
en
Liefde het ongetwyfeld die gewoonte om harte te
laat knoop wanneer ons dit die minste verwag.
Ons storie het al op hoërskool begin,
maar dis nie waar ons liefde begin blom het nie.
Die skoenlappers het eers gevlieg tydens matriekvakansie.
En 5 jaar later begin ons aan ons vir altyd beplan.
WAAR ONS
BEGIN
verhaal
Ons Troudag
JY WORD
UITGENOOI
hartlik
Ons nuwe hoofstuk begin binnekort en ons wil graag die spesiale dag met jou deel! Hiermee word jy hartlik uitgenooi na die huweliksbevestiging van Christelle Ackermann en Paul Venter.
SATERDAG
16 NOVEMBER 2024
Gaste arriveer 15h00 | Seremonie begin stiptelik 15h30
die venue
Mooiplaas Trou & Funksie Venue
Modimolle, 0510
Aanwysings
(Neem asseblief kennis dat daar 'n kort grondpad is op pad na die venue vanaf die teerpad.)
Fyner details
Daar is ‘n wynkelder & kontantkroeg met kaartfasiliteite beskikbaar.
Metgesel en kinders slegs per formele uitnodiging.
FORMEEL
Asseblief geen denims en geen wit of pastel kleure nie.
Wenk vir die Vrouens: Vir jou eie gerief, vermy asseblief om dun hakskoene te dra aangesien die seremonie buite gehou word.
die kleredrag
DIE FYNER
detail
troudag
1/4
Akkommodasie
NAWEEK
OPSIES
verblyf
Castle De Wildt
(7.5 km | 082 927 0099)
Kranskop Lodge
(7.9 km | 082 927 0099)
Die Ou Kuierstoep
(12 km | 072 522 3830)
Klein Paradys Guest Farm
(7.2 km | 014 112 0510)
Shangri-La Country Hotel & Spa
(6.2 km | 014 718 1600)
Lekkerbly Chalet Gastehuis
(13 km | 014 717 3702)
Op de Hoek Gastehuis
(14 km | 082 872 9408)
Gorgeous Gecko Guesthouse
(14 km | 014 717 4227)
Garden Inn Guesthouse
(14 km | 084 421 3734)
1/4
ONS TROU
wense
Die grootste geskenk is dat jy/julle deel is van ons spesiale dag.
Hier is wel 'n wenkie vir 'n geskenkie,
beskou ons nie as astrant, as ons eerder vra vir kontant.
Geskenk Idees
KOM VIER SAAM
DIE LIEFDE
met ons
RSVP asseblief so spoedig moontlik, voor of op 14 September 2024.
Ons sien uit om ons spesiale dag saam met jou/julle te vier!
Rsvp
bottom of page